Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lapa Lange Game Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die M29, 35 km oos van Mariental, Mariental, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lapa Lange Game Lodge is op 'n plaas 35 km oos van Mariental geleë. Die lodge word omring deur die natuurskoon van die suide van Namibië.

Verblyf by Lapa Lange Game Lodge is beskikbaar in verskeie verblyfopsies. Gaste kan tussen 'n losstaande chalet, luukse suite of gestruktureerde tente kies.

Daar is 5 chalets om die watergat wat goed ingerig is, 4 superieure chalets en 1 luukse villa met sy eie Jacuzzi. Daar is ook 18 suites wat elk sy eie stoep of balkon het.

Die kombuis maak van plaaslike produkte en 'n verskeidenheid wildsvleis vir die buffet-ontbyt, middagete en aandete gebruik. Daar is geriewe soos 'n swembad, konferensiefasiliteite en veilige parkeerplek. Wildritte, cheetah-ervarings, voetslaanroetes en spa-behandelings is beskikbaar. Daar is ook gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Vanaf die M29, 35 km oos van Mariental, Mariental, 0000, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R9 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R9 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die M29, 35 km oos van Mariental, Mariental, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWtHY0m9llDjnYCXZn8DqMPCUYvDCAVpEOESypFGqhhKx47y93u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 520 per nag, vir 2 mense Off the M29 35 km east of Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.805814675507 18.188984531769
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem