Lapalosa Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lapalose Lodge bied luukse verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion in Gauteng geleë.

Ons bied 14 luukse kamers wat almal en suite-badkamers en 'n privaat patio of balkon het. Ons wye reeks kamers is ideaal vir enkelgaste, paartjies, gesinne of groepe. Kamergeriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en 'n haardroër in. Die gastehuis het 'n swembad en 'n speelarea vir kinders.

Alhoewel die ligging jou laat voel of jy ver van die stad af is, is Lapalosa Lodge net 'n paar minute van die hoofwinkelsentrum, snelweë, Unitas Hospitaal en sportpark af.

Neem asb kennis dat die balans van die totale besprekingswaarde betaalbaar is by die instansie op aankoms voordat die sleutel oorhandig sal word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lapalosa Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]