Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lapeng Village

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sigalo-straat 30381, Daveyton Uitbreiding 2, Benoni, Daveyton, 1520, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lapeng Village bied gerieflike gastehuisverblyf in Daveyton in Ekurhuleni Metropool Munisipaliteit, Gauteng. Dié township bied 'n ryk kulturele geskiedenis en diversiteit, en is een van die grootste townships in Suid-Afrika. Die gastehuis is net 12 minute se stap vanaf die Ses'fikile Square-winkelsentrum en 4 minute se ry vanaf Daveyton Mall met verskeie winkels, restaurante en apteke.

Daar is 8 en suite-kamers en elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon en lugversorging. Die kamers word omring deur hoë bome en 'n pragtige tuin wat 'n vreedsame en ontspanne atmosfeer skep. Die gastehuis bied braaigeriewe en 'n swembad langs 2 mini-lapas wat albei piekniektafels en sonstoele het. Dis die ideale plek vir 'n warm somersdag.

Die gastehuis bied ook konferensie-, trou- en funksiegeriewe wat 'n raadsaal en amfiteater insluit. Verskeie pakkette word gebied en Lapeng Village het plek vir 20 tot 100 gaste. Die konferensiegeriewe sluit konferensietoerusting, tee, koffie, verversings en middagete in. Die gastehuis is 20 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en die ligging bied toegang tot gholfbane en Sinaba-stadion. Emperors Palace en Carnival City is sowat 30 minute se ry van die gastehuis af.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sigalo-straat 30381, Daveyton Uitbreiding 2, Benoni, Daveyton, 1520, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sigalo-straat 30381, Daveyton Uitbreiding 2, Benoni, Daveyton, 1520, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARgMQ5SKOueq53lY61ZTp09HERsHZi5mmkUrK5WYpWCQ3KyOOiZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 30381 Sigalo Street, Daveyton Extension 2 Benoni 1520 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.160703204607 28.403687197751
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem