Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laragh-on-Hogsback

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Koos J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekker lekker. Lekker rustige atmosfeer. Wonderlike plek om net te ontspan. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sadly we only spent one night at Laragh-on-Hogsback, but we will be back. An awesome night in a truly special setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Laragh-on-Hogsback
Thank you so much, John. We look forward to your return with your children and grandchildren.

Leentje P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantasties. Heerlik gekuier, baie vriendelik en altyd behulpsaam, ons blyplek uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

As jy opsoek is na rustigheid is hierdie net die plek vir jou. Die eenheid is netjies, skoon en goed toegerus. Die mooi natuurskoon rondom die akkommodasie is pragtig tydens herfstyd met die blare wat verkleur. Die gasvrou is baie vriendelik, goed georganiseerd en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jenny
Laragh-on-Hogsback
Dankie Elna - ons waardeer jou terugvoer opreg en bly dat jy jou verblyf by ons geniet het.

Paul C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Cannot wait to go again. The Laragh-on-Hogsback was lovely as were the owners. It has all the necessary facilities, and the verandah overlooks a beautiful garden. The town needs a bit of love here and there, but in general, the loveliest quaintest setting. The Eco-Shrine is only open on some days by prior arrangement. The public roads that way (R 67 or R 63) are in very good condition, but the last bit to town is slow driving. Do not try to take the shortcut through Seymore - it's not passable anymore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vera O
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2024

Great place to stay! Laragh-on-Hogsback will definitely see us again . King size bed was a pleasant surprise. The hostess was informative and accommodating .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Duané V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

The best stay we ever had! We had an absolutely wonderful time at Laragh-on-Hogsback. It's perfect for groups or families, as two of the units are conjoined with only a door that separates you. The units are absolutely stunning, luxurious, and fully equipped with everything you need. The photos don't do it justice! From heaters in the bathrooms to pots and pans, we didn't have to bring anything from home, which we really appreciated. There is plenty of space to go for walks in the garden, and it's conveniently located on the main road and near shops. Jenny is a fantastic host, and the communication was excellent. We would 100% recommend Laragh-on-Hogsback, and we will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Laragh-on-Hogsback
Thanks so much Duané - we are so pleased that we ticked all the boxes for you and your family to enjoy your stay in Hogsback! We hope to see you on your next visit to Hogsback.

Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Hogsback is darem maar 'n pragtige plek. Ek sal beslis terug wees. Die plekkie is pragtig, netjies en skoon. Ek sou graag langer wou bly, daar is baie om te sien en te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ons het heerlik gebly en die akkommodasie het aan al ons verwagtinge voldoen. Laragh-on-Hogsback is lieflike, selfsorgakkommodasie met alles wat 'n mens nodig het. Daar is 'n heerlike kaggel, elektriese komberse, ekstra komberse vir koue wintersaande. Die gasvrou, Jenny, was baie gasvry en tegemoetkomend. Die pragtige tuine op die perseel behoort 'n lushof in die somer te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantasties! Pragtige plek en mooi tuin. Gerieflik en goed toegerus. Aandag aan nodige detail. Vriendelik, skoon, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchard-laan 1, Hogback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAonv8mPgVfSLtajijTwoiWXpN82y59rDJTlQq937qtrnh1LzuyC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 1 Orchard Lane Hogback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.589959450918 26.929742571303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang