Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Larch House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Straat 258, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R4 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Larch House is bo in die straat waar Hermanus se Blouvlagstrand, Grotto Beach is. Dié ontwerpershuis is gerieflik ingerig en met lorkehout bedek wat aan gaste kontemporêre verblyf bied.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat slaapplek vir 6 gaste het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n aparte instapklerekas, sitplek en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, sitplek en 'n badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n plafonwaaier.

Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n kaggel, slim-TV, Bose-stereo en 'n DVD-speler. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n gaskookplaat, elektriese oond, 'n yskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies, 'n skottelgoedwasser en basiese skoonmaakgeriewe.

Die vensters strek van die vloer na die plafon en daar is glydeure, Venesiaanse blinders van timmerhout, houtvloere, plafonwaaiers, WiFi, boeke, speletjies, CD's, strandhanddoeke, toiletware en 'n sekuriteitstelsel.

Gaste kan op warm dae in die plonspoel gaan afkoel en gebruik maak van die buite-eetarea en -sitplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n buite-stort waar gaste kan afspoel na 'n dag op die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Larch House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 27

Jaar gelys 2

Ligging

  • 11de Straat 258, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Straat 258, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa68efaf3f2e9b29195130f574dec8f190c392d92f09bcca0e9e2fe47eb63a5e06878db36e1e92ca3676aef286a4608b8f933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 6) 258 11th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.413684936176 19.292708488955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem