Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Latter Rain Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannah's-keeromstraat 3055, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Latter Rain Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis en die perfekte plek vir 'n wegbreek in Struisbaai. Die kothuis skuil in 'n stil keeromstraat in die prentjiemooi Langezandt Fisherman's Village net 'n entjie van die wit sandstrand af.

Daar is slaapplek vir tot 8 gaste in die kothuis en dit beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die solderkamer het 2 enkelbeddens. Die solder word via 'n steil leer bereik en is geskik vir kinders van 4 jaar of ouer. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is nie direkte toegang tot die vierde slaapkamer van die hoofhuis af nie. Dit het sy eie, privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank, 'n kaggel en platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n omskakelaar wat sommige ligte, sowel as die TV en WiFi tydens beurtkrag aandryf.

Die omheinde agtertuin het buitemeubels, sonkrag beligting, 'n warm stort en daar is baie parkeerplek op die perseel. Die area is ideaal vir kinders wat hul fietse wil ry en met maats wil speel.

Slaapplek

’n Bespreking by Latter Rain Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Latter Rain Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 5

Ligging

  • Hannah's-keeromstraat 3055, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Latter Rain Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannah's-keeromstraat 3055, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87e9f40bac0d4241f4cc2ba992fe3a96565819c33c4c92205f359b80c2bff1978d5120ebe2d408d19ba1555b73c315cd4155?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 3055 Hannah's Close Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.787696700751 20.042963051802
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem