Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laudin's View

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Laudin's Cabin
Selfsorgbasis vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit sluit linne, potte, panne, kookgerei, eetgerei, breekware en glase in. Bring asb. jou eie handdoeke asook enige verbruikersitems insluitend skottelgoedseep en toiletpapier.
Oopplan-selfsorgsuite
Selfsorgbasis vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit sluit linne, eetgerei, breekware en glase in. Bring asb. jou eie handdoeke en alle verbruikersitems insluitend skottelgoedseep en toiletpapier. Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaatinduksiestoof, mikrogolf, ketel en broodrooster.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die kwotasie is slegs vir 24 uur geldig.
Die verblyftarief sluit 2 volwassenes en 2 kinders in. die huisie in en 2 volwassenes en 1 kind in die African-suite in.
Ons is 'n gesinsgeöriënteerde instansie: partytjies en dronkgedrag word nie geduld nie,
Laudin's View is 'n selfsorg-instansie. Gaste moet hul eie verbruikersware insluitend toiletpapier, skottelgoedseep ens. asook hul eie kos, toiletware en swemhanddoeke saambring.
Die woonstel word elke 4 dae skoongemaak.
Indien jy wil hê dat die woonstel meer gereeld skoongemaak word, kan dit teen 'n ekstra fooi gereël word.
Gaste en hulle besoekers betree die perseel op eie risiko. Die eienaar en enige van die werknemers of inwoners kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade aan die gaste se eiendom, of in die geval van besering of dood nie, al is die verlies, skade, besering of dood 'n gevolg van die eienaar se nalatigheid.
1. 'n Nie-terugbetaalbare deposito van 50% van die besprekingsfooi bevestig die bespreking.
2. Die balans moet via EFT betaal word 5 dae voor die inklokdatum of in kontant met aankoms.
3. Betaal asb. die R500 breekskade-/gemors/geraasdeposito in kontant met aankoms.
4. Geen terugbetalings sal gemaak word in die geval dat gaste laat opdaag, vroeg vertrek of nie opdaag nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taplin-weg 7, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUEJ3pe4HPYQhfL7QCaJT9lWKawibwhdAfFA7Ss3mHuiLKuD6CQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 7 Taplin Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.716135032051 30.452553842143
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem