Laughing Forest Bush Lodge
Beskrywing
Hierdie slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n onderdakdek met braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuisie met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware. Ontbyt is ingesluit.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Ontbyt
Belasting en Ekstras
'n Sleutel- en afstandbeheerdeposito van R200 is met aankoms in kontant betaalbaar. Dié bedrag is volledig terugbetaalbaar met vertrek.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié hut kan tot 5 gaste in 'n dubbelbed, enkelbed en stapelbed akkommodeer. Dit het 'n en suite-hoofslaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die sitkamer lei na 'n veranda op 'n sondek. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die stapelbed en enkelbed is albei in die sit-area. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, oondjie, ketel, broodrooster, eetgerei, en breekware. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring. Die eenheid het 'n privaat area.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
'n Sleutel- en afstandbeheerdeposito van R200 is met aankoms in kontant betaalbaar. Dié bedrag is volledig terugbetaalbaar met vertrek.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cowry-rylaan 18 - 20, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom