Stellenbosch Akkommodasie by Lauradale Accommodation | LekkeSlaap
+57

Lauradale Accommodation

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Bonniemileweg, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lauradale Accommodation is in Stellenbosch en bied gerieflike verblyf aan enkelreisigers, paartjies, sakereisigers, groepe en gesinne. Dis ook ideaal vir byeenkomste en klein funksies.

Daar is verskeie eenhede wat as 'n enkelkamer of vir 'n groep bespreek kan word met ontbyt ingesluit. Daar is Lavender House met 3 kamers, Rosemary Ateljeekamer en Thyme Dubbelkamer. Protea, Aloe en Lily is eenslaapkamerwoonstelle. Daar is ook die losstaande Jasmine-kothuis met 1 slaapkamer en Rose-kothuis met 2 slaapkamers.

Elke eenheid beskik oor lugversorging, 'n TV met DStv, kluis, linne, handdoeke en ander geriewe. Sommige eenhede het privaat kombuise, eetareas, leefareas en stoepe met braaigeriewe. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n tuin met 'n mooi uitsig, eko-swembad en 'n chloor-swembad. Kinders en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Lauradale Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langs Bonniemileweg, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lauradale Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Bonniemileweg, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfA8n5c2WH7jJszPCFwGrsOo2mEXxsK7WdyEdyByOCh0l2mePHV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Off Bonniemile Road Stellenbosch 7603 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.95267577511 18.792229504299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za