Laurie
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blandstraat 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 840 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Laurie's House is 'n ruim selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat ideaal geleë is in die veilige Point Village in Mosselbaai. Point Village is naby Mosselbaai se middedorp en is ook binne loopafstand van verskeie restaurante en strande af geleë.
Die huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 'n kombuisie bo en onder is daar 'n groot oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea en 'n TV-kamer. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelstapelbeddens.
Die kombuisie onder het 'n mikrogolf, yskas, stofie en oond. Daar skuifdeure wat lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe, stoepmeubels en lieflike see-uitsigte.
Die groot kombuis op die boonste verdieping is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n skottelgoedwasser en 'n ontbytkroeg met stoele in. Die huis het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n eetkamertafel en 6 stoele in die eetarea. Die TV-kamer het 'n TV met DStv en glasskuifdeure wat na die patio lei.
Slaapplek
’n Bespreking by Laurie sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Point Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 152
Jaar gelys 8
Ligging
- Blandstraat 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Laurie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blandstraat 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom