LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lavandula Manor | LekkeSlaap
+52

Lavandula Manor

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Lavandula Manor
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jaco V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die leefarea was baie net nie en uitstekend toegerus.

Daar was egter geen ontbyt nie en ons het die bespreking juis as B&B gemaak. Ek voel ook dat die parkering 'n bietjie oop is en sou meer veiligheid wat dit betref geniet het.

Lavandula Manor's terugvoer

Goeiedag Jaco
Baie dankie vir die terugvoer.
Soos ek verduidelik het, is ons hele gastehuis wat bed en ontbyt aanbetref in omwenteling gewees a.g.v. die Covid-19 pandemie.
Ons was genoodsaak om na selfsorg toe oor te gaan, en dit was verander by ons gemeenskaplike platforms.
Baie jammer vir julle teleurstelling.
Groete
Lize

Lavandula Manor
Colleen S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek met ongelooflike diens!

'n Moet vir enige kuier in Mosselbaai! Die mooiste plek met ongelooflike uitsigte en warm, vriendelike diens!

Lavandula Manor's terugvoer

Beste Colleen,
Baie dankie dat jy die Lavandula Manor so positief ervaar het. Ons poog altyd om ons gaste tuis te laat voel.
Ons is baie bly dat julle die tyd in Mosselbaai geniet het.
Vriendelike groete,
Lavandula Manor

Lavandula Manor
Carika S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sjoe, ongelooflik!

Heerlike verblyf met die mooiste uitsig en ongelooflike gasvrye gasvrouens en eienaars. Aanpasbaar vir ieder en elk se situasie. Ek kom def weer kuier.

Lavandula Manor's terugvoer

Beste Carika
Ons glo dit gaan goed met jul kosbare kleinding!
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor die Lavandula Manor.
Dit sal heerlik wees om julle weer te huisves.
Vriendelike groete,
Lavandula Manor

Lavandula Manor
Simeon L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simeon L
Besigheidsreis

Lieflike huis, met pragtige uitsigte oor Mosselbaai.

Lavandula het ons verras met die pragtige uitsigte en ruim kamers. Die huis is skoon en netjies. Ontbyt was teleurstellend.

Lavandula Manor's terugvoer

Beste Simeon,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor die Lavandula Manor!
Ons poog deurentyd om net die beste verblyf aan ons gewaardeerde gaste te lewer.
Dankie vir u eerlike opinie oor die ontbyt.
Voorspoed vir die laaste trek van 2019.
Vriendelike groete,
Lavandula Manor

Lavandula Manor
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 121, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnzpy67itJv63ZnWtqsnkm3OKNuc5Ht8YewxDOOLDZpu6VTfDGk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 121 Marsh Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.182182665966 22.13632976073
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!