Lavender Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lavender Cottage bied gehalte-selfsorgverblyf in die ouwêreldse dorpie, Fouriesburg. Dié prentjiemooi dorp skuil tussen die Maluti-berge en is ideaal geleë naby Lesotho se grens.

Die smaakvol versierde eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 4 gaste en is op die eienaar se perseel geleë. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die moderne badkamer het 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer beskikbaar.

Die goed toegeruste kombuisie het 'n klein oond met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolfoond. 'n Braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing soos swem, perdry, wildritte, fietsry, voetslaan, bergfietsry, wynproe, visvang, Meiringskloof Natuurpark, Golden Gates Hoogland Nasionale Park en Clarens Village Conservancy.

Slaapplek

'n Bespreking by Lavender Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lavender Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za