LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lavender Hills Guest Farm | LekkeSlaap
+57

Lavender Hills Guest Farm

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riastuine 23, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender Hills Guest Farm is 'n unieke toevlugsoord in Parys naby die Vaalrivier. Dit is net 2 ure se ry van Johannesburg af.

Verbly is beskikbaar in 2 selfsorg-huis wat geskik is vir 29 gaste. Jackalberry House het 6 eenhede wat apart of saam bespreek kan word vir 21 gaste. Syringa House het 3 slaapkamers, 'n braai-balkon, groot kombuis en is geskik vir 8 gaste.

Die Jackalberry-eenhede het elk 'n privaat ingang en dubbel- of 2 enkelbeddens. Elke eenheid is uniek versier en kan op 'n selfsorgbasis bespreek word, met 'n kombuis en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n yskas, ketel en mikrogolf en ook en suite-badkamers. Braaigeriewe is beskikbaar.

Jackalberry House het 'n swembad en braai-areas. 'n Lapa is beskikbaar, asook veilige parkeerplek op die perseel. Real Adventures, wat naby die eenhede is, bied rivervlotvaart, vierwielmotorfietsry en verfbal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Lavender Hills Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Riastuine 23, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Lavender Hills Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riastuine 23, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d4ba6f603e3179ead11807b7f3b61ccac2bb9f31d565ab930a63375bf4e066ba6b48fced58078659cf22d77c88a95501617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 23 Riastuine Parys 9585 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.881958918626 27.438197515839
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!