Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jackalberry Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Glenn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Jackalberry Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nico V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en rustig.

Dit was 'n baie lekker ervaring en goeie ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karolien B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karolien B
Gesin met tieners

Die ruim, netjiese woonkwartiere was heerlik.

Baie beweeg ruimte ook buite wat baie lekker is. Rustig en landelik soos ons verkies. Op kort kennisgewing het ons oornagverblyf gekort. Ons het baie vinnig geholpe geraak by Jackalberry Gasteplaas. Die ooptes (landelikheid) was heerlik. Huisie was mooi netjies. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Guest Farm se terugvoer

Baie dankie.

Dit was baie lekker om jou gesin by Jackalberry te he. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete
Jackalberry span

Jackalberry Guest Farm
Alicia A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia A
Saam met vriende

Rustig, spasie.

Baie rustige omgewing, lekker gaan stap met ons honde wat vir ons 'n groot pluspunt is. Ons kon hulle ook van hulle bandjies afhaal en hulle kon self gaan "explore" het. Elke huisie het 'n lekker stoep met gemaklike banke waarop jy kan sit en kuier wat ook by die vuur is vir wanneer dit laat raak. Daar is 'n lapa waar ons ook kon sit en kuier en 'n lekker koffie vroegoggend geniet het. Die huisie self is ordentelik met alles wat jy sal kan benodig. Daar is wel net 'n stort, maar die stort is regtig lekker met genoeg water. Die slaapkamers is lekker groot met genoeg spasie. Daar is ekstra komberse verskaf indien jy sal wil benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann S
Gesin met klein kinders

Exactly what we were looking for.

Great place for a larger family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Gesin met tieners

Rustig en stil.

Alles is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Guest Farm se terugvoer

I am so pleased you all enjoyed your stay. Please visit us again. Groete, Sharon.

Jackalberry Guest Farm
Nardus V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus V

Met die instap baie vriendelike diens.

Kan rondstap, draf en natuurlik ook lekker braai saam gesin en vriendelik. Sal enige tyd weer by Lavender Hills Guest Farm bespreking doen. Met aankoms was Sharon so hulpvaardig. Sy het saam ons deur die eenheid gestap en vir ons gewys. Dit was nogal baie oulik van haar. Sy het met soveel genot ons gehelp met 'n glimlag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Guest Farm se terugvoer

Dear Nardus, family, and friends.
Thank you so much for your positive feedback and it was a pleasure having you all stay with us.
Till next time.
Kind regards,
Sharon

Jackalberry Guest Farm
Esta L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta L

Aangenaam, goeie ontvangs en diens, fasiliteite baie goed, rustige en veilige omgewing. Sentraal.

Alles geniet, baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met tieners

Bo verwagting!

Gasvrye personeel - soos familie gevoel. Heerlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata H
Gesin met klein kinders

Sal definitief daar weer oorbly! Waarde vir geld.

Ons is opgradeer na 'n groter kamer verniet. Die plek is mooi onderhou en dis 'n verskriklike mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons is vreeslik vriendelik verwelkom, selfs nadat ons bietjie later as die normale tyd ingeklok het. Ons verblyf is ook gratis opgradeer na ‘n groter eenheid, omrede die gastehuis relatief stil was vir die betrokke naweek. Wat ‘n bederf! Sal dit definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Guest Farm se terugvoer

Dankie Lize,
I am so glad you enjoyed your stay with us!
Ons sien uit om julle weer to kom heerlik keur.
Vriendelike groete,
Sharon

Jackalberry Guest Farm
Sandra N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N

Super.

Very kind reception and helpful, very neat accommodation and enough space for kids and dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Guest Farm se terugvoer

Dear Sandra,

Thank you for your positive feedback. We are so glad you enjoyed your stay. It seems like all the dogs had a great time as well!

Warm regards,
Sharon

Jackalberry Guest Farm
Nomonde T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomonde T
Saam met vriende

Everything was perfect.

The host was friendly and helpful and great communication between us and her. Would recommend the place to my friends and family. It was quiet for our liking and very reserved and close to all attractions and we really enjoyed that about the location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G
Gesin met tieners

Well positioned, very neat and clean, generally awesome!

This was our third visit to Lavender Hills in so many years and like always, were met by a very friendly and accommodating owner. Since our visit was over a quite weekend, we enjoyed a very welcomed upgrade in our rooms. We had absolutely no hassles or gripes and absolutely enjoyed our stay. Neat and cosy rooms with hot water and warm linen, an electric blanket and an air-con with a small kitchenette for self-catering. We only wished we could stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jackalberry Guest Farm se terugvoer

Thank you John, for your most pleasing feedback on your stay. I would like to just share with you that I am not the owner, although I wish I was, but the Reception Manager and have been at Lavender Hills for 6 years now.
Please visit again in the summer for a 'bring-and-braai' weekend, filled with sunshine and lots of swimming.

Jackalberry Guest Farm
Ria B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer.

Lavender Hills is 'n baie goed versorgde oord met mooi geriewe en heerlike rustige atmosfeer en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelda D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, was opgegradeer na groter kamer omdat dit 'n stil naweek was wat 'n bonus is.

Ons het dit baie geniet by Lavender Hills Guest Farm. Het oorgeslaap vir 'n troue in die omgewing so nie vreeslik baie tyd hier spandeer nie, maar ons het baie lekker gebly, was opgegradeer na groter kamer omdat dit 'n stil naweek was wat 'n bonus is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Uitstekende kliëntediens en al is die kamers oud was dit nogtans netjies met all die geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbie T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien jul binnekort weer!

Vriendelike ontvangs en diens. Opgegradeer na 'n beter eenheid, baie dankie. Sien jul beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riastuine 23, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA318778dc78641a17ce7c040491f317bfb76550b20a05f6a9b2053302179132ae85c0b2f5f13fac3ef52bf95fd1446362fe5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 23 Riastuine Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.880887132069 27.43683227145
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem