LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lavender Lane Guest House | LekkeSlaap
+29

Lavender Lane Guest House

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Lavender Lane Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zaida D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 2 aande met megesel.

Sal enige tyd weer teruggaan. Die eienaar is dierbaar en die verwelkoming was warm. Wat ek baie van hom gehou het was die feit dat hy in touch bly tot ons arriveer. Baie mooi plekkie en regtig waarde vir jou geld. Ek en vriendinne gaan sommer alweer volgende maand.

Lavender Lane Guest House's terugvoer

Thank you for your lovely review, Zaida. We really appreciate your kind words of affirmation. It was such a pleasure having you and we look forward to seeing you again. Kind regards Lindsay

Lavender Lane Guest House
Lillian Marguerite V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian Marguerite V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil. Staproete. Sorgsaam.

Lavender-tuinwoonstel aan die eienaar se huis in 'n stil buurt, is baie goed ingerig vir selfsorgverblyf: goeie, sagte linne, genoeg komberse, genoeg verwarmers, 'n batterystelsel vir kragonderbrekings, handige sout, peper en olyfolie in die kas - boonop het die eienaar kookwater in 'n fles gebring toe Eskom weer molesmaak. Daar is ook goeie koordlose internet. Net om die draai is 'n heerlike stap- en fietsryroete wat die vriendelike plaaslike mense goed benut, sodat dit 'n veilige stapplek is. Ek kan hierdie huislike verblyf aanbeveel.

Lavender Lane Guest House's terugvoer

Thank you for your kind review. We really appreciate your support and value your feedback. It was a pleasure having you at Lavender Lane and we hope you will visit again.

Lavender Lane Guest House
Gert D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Ruim, gerieflike, netjiese verblyf in stil, rustige omgewing.

Baie gerieflike woonstel met alle benodighede, netjies skoon, stil omgewing, naby alles.

Lavender Lane Guest House's terugvoer

Thank you for your wonderful review. It was a pleasure to host your family and we hope to see you again at Lavender Lane soon.


Kind regards
Lindsay

Lavender Lane Guest House
Marieke B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke B
Besigheidsreis

Pragtig skoon en netjies en goeie waarde vir geld.

Baie aangenaam.

Lavender Lane Guest House's terugvoer

Dear Marieke, thank you very much for this lovely review. We are so glad you enjoyed your stay at Lavender Lane and would love to welcome you and your family back again. You were wonderful guests.

KInd regards
Gavin and Lindsay

Lavender Lane Guest House
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ds DF Du Toit-singel, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiMTAxZTU1LTBlY2EtNGIzYS1hOGM1LTIyMTA4Y2JlNGM1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 18 Ds Df Du Toit Crescent Loerie Park 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.963795 22.495517
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!