+24
Gastehuis in Bethulie

Lavender Rose

Lavender Rose
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die oopplan-kothuis het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Die kothuis het 'n dubbelbed, 'n aparte badkamer met 'n stort, en 'n sitarea wat aaneenskakel met 'n klein eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n klein tuinarea, braai-area en onderdakparkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Rook word buite die kamers toegelaat. Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling. Ontbyt is beskikbaar met vooraf reëlings en teen 'n bykomende koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die dubbelkamer is binne die eienaars se huis en dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-kamer met 'n bad. Verder is daar 2 stoele, 'n tafeltjie waar gaste kan eet of werk, asook kasspasie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Rook word buite die kamers toegelaat. Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling. Ontbyt is beskikbaar met vooraf reëlings en teen 'n bykomende koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

36 Murray Street, Bethulie, 9992, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb217cd209886b262796d5d84e4ae7f2291a5e32494cd14916dfd7da2f73f963d4425dc22c3c49ac676d66cd761ce84e27059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 36 Murray Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.498415177751 25.971339766865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang