LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lavender Villa | LekkeSlaap
+25

Lavender Villa

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jack Baumann-laan 13, Edleen, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (vir 7 persone)

Beskrywing

Lavender Villa is in Edleen, Kempton Park, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié eenheid is op die boonste verdieping van 'n dubbelverdieping-grasdakhuis en beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 'n maksimum van 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Daar is 1 en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en 'n eetarea met heelwat sitplek. Gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.

Daar is braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige, onderdakparkeerplek op die perseel.

Daar is tans bouwerk op die perseel wat teen die einde van Februarie 2021 behoort klaar te wees. Die B&B is nie deel van die bouproses nie. Let asb. dat daar nie partytjies op die perseel toegelaat word nie, aangesien dit ’n rustige omgewing is.

Slaapplek

’n Bespreking by Lavender Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Lavender Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Jack Baumann-laan 13, Edleen, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Lavender Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jack Baumann-laan 13, Edleen, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded14be36594f465d802cd9386169814856926b338419f1d7360e51f1c3ed6bda83b5b32440158707e41bc0704731e25634e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 7 persone) 1 5 1 5 13 Jack Baumann Avenue Edleen 1619 Gauteng 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -26.08718 28.20712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!