Lavenders

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lavenders is 'n elegante en stylvolle kothuis in 'n stil area van Prins Albert, 'n sjarmante opsie vir 'n heerlike wegbreek. Dit is stapafstand van verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels, kunsgalerye en museums. Die verblyf is ideaal vir oornagverblyf.

Dié eenheid het 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis het 'n lugversorger en dakwaaiers, sowel as elektriese warmkomberse, die volle DStv-pakket, 'n radio, mikrogolfoond, yskas, tuisgemaakte beskuit, jogurt, muesli en suiker. Kwaliteit linne, handdoeke en 'n haardroër word voorsien. Geen kookgeriewe is beskikbaar nie.

Veilige parkeerplek op die perseel is vir alle gaste beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Lavenders sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lavenders gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za