Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laventelbos

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Hoofhuis
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Eenheid 1
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Eenheid 2
Selfsorg.
Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R150 is betaalbaar wanneer die oopplan-eenheid bespreek word.
'n Skoonmaakfooi van R300 is betaalbaar wanneer die Ou Huis bespreek word.
Let asb. daarop dat daar 2 goedgemanierde honde op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Rooipitjiestreet, Laventelbos Plaas, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAktN66QNKjrqrurSkCWB25EWbxu67f6VqthqoiuuFqiADpsxOHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Kus Road Rooipitjie Street, Farm Laventelbos 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.365495310899 21.849739014211