by Lavinir | LekkeSlaap
+13

Lavinir

Winteraanbod

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jul 2022 tot 28 Aug 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Murray-straat 22, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R490 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lavinir is in Middelburg in die Oos-Kaap en bied verblyf aan sakereisigers, ’n klein gesin of ’n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en 1 enkelbed, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het gerieflike banke en ’n TV met DStv en ’n eetarea met genoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Lavinir sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 10 resensies vir Lavinir
Netheid
3.3/5
Diens
2.9/5
Ligging
2.3/5
Veiligheid
2.7/5
Waarde vir geld
2.9/5

Ligging

  • Murray-straat 22, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Murray-straat 22, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d16c4af2316059a4d2ce3c2e80682e84c7cc8dd69239f6291ea8d2efb73f94866d4b9ffcef3c3b0a34ab66b7f7d27a755aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700, nou Vanaf R490  per nag (plek vir 3) 10 5 1 3 22 Murray Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -31.497138569211 25.003436090386
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem