Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lawhill Luxury Apartments

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Shiraaz or Thoko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Lawhill Luxury Apartments
Netheid
4.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Yuanling X - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuanling X
Saam met vriende

Nice place and location, clean and very good.

Very nice and kind people, I will be back next time. Thank you for your kindness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as die geld werd.

Baie aangename plek om te bly. Beslis die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien U - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karlien U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was gesê dat daar braaiplek was. Daar was glad nie.

DStv remote het nie gewerk nie. Ongeskikte diens. Baie teleurgesteld. Ons het nie eers oorgebly nie en het besluit om liewers huistoe te gaan. Die was 'n bederf vir my man vir sy 30ste verjaarsdag. Sal nooit weer hier bespreek nie. Was baie teleurgesteld met ons bespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jani G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jani G
Gesin met klein kinders

Frustrerend, senutergend, swak.

Woonstelle is baie mooi, maar die kliëntediens is pateties, ek as Suid-Afrikaner het my dood geskaam. Definitief nie vir 'n gesin met kinders nie. Reëls is belaglik, en hulle deel sommer net boetes uit links en regs. Die GPS location vat jou ook nie waar jy eintlik moet wees nie, en as jy die reception bel, is hulle nie baie behulpsaam nie. Ons het 45 minute gevat om te wag voor 'n hek, voor enige iemand gekom het om ons te help. Warm water het ook randomly net weggeraak, terwyl jy stort, geen waarskuwing, net weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois Pieter H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was puik.

Sal weer daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockert V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert V
Gesin met klein kinders

What a great venue.

We really enjoyed our stay, it was fabulous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 114 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3rd Floor, Lawhill Block A, Dock Road, Bluff Entrance, V&A Marina, Waterfront, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a4c91e9107637797408301a9969187a87d2ec057e27c0264d6877829b7fdc4fd22a636413a4af852e60bd737890bfe421d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 320 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 3rd Floor Lawhill Block A 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.909566813082 18.415357768536
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem