LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lawrette's Place | LekkeSlaap
+39

Lawrette's Place

6 resensies
Selfsorg
Deluxe Woonstel
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die deluxe-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is toegerus met 'n wasmasjien, 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, stoof en broodrooster. Die leefkamer is gemeubileer met 'n gemaklike leerbank en 'n stoel van buffelleer. Bad/stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Sekere DStv-kanale WiFi Koffie- en teemaakgeriewe met beskuit, melk, sap en water Linne en handdoeke Seep Onderdakparkeerplek Sjokoladetjie op kussing

Belasting en Ekstras

Ontbyt is nie ingesluit by die tarief nie. Volledige DStv is beskikbaar vir besprekings tydens die spitsseisoen. Daar is net sekere kanale gedurende die res van die jaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ruim Tuinkamer
Vanaf R749
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié ruim tuinkamer het 'n privaat tuin-uitsig. Dié kamer lei na 'n patio met gerieflike luierstoele en 'n sierfonteintjie wat voëls uit die omgewing nader lok. 'n Skuifdeur lei na 'n tweede patio met buitemeubels waar gaste soggens kan sit en koffie drink. Dié kamer het slaapplek vir tot 4 gaste en het 'n yskas met water en melk, 'n konveksie-oond, 'n ketel, koffie- en teemaakgeriewe en beskuit, 'n broodrooster en mikrogolfoond. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n etenstafel en 'n platskerm-TV. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Sekere DStv-kanale WiFi Koffie- en teemaakgeriewe met beskuit, melk, sap en water Linne en handdoeke Seep Veilige onderdakparkeerplek Sjokoladetjie op kussing

Belasting en Ekstras

Ontbyt is nie ingesluit by die tarief nie. Volledige DStv is beskikbaar vir besprekings tydens die spitsseisoen. Daar is net sekere kanale gedurende die res van die jaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R749
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhoogte-weg 20, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNWUwNDU1LTk0MWQtNDZkMS04NjllLTA0ZTNmMjk3NDdkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R749  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 20 Sandhoogte Road Great Brak River 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.053010539721 22.212546318769
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!