LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lazy Days Apartmens Cape Town | LekkeSlaap
+17

Lazy Days Apartmens Cape Town

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diluta-rylaan 15, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R752 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lazy Days Apartmens Cape Town is in Sunset Beach, 14 km van Kaapstad en 20 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Dit bied moderne selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus is. Die verblyf is lekker naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede in die omtrek.

Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle wat ten volle toegerus is. Elke woonstel het gratis WiFi, eksklusiewe DStv, 'n 45 cm-TV, 'n kombuis, sitarea en veilige parkeerplek. Handdoeke en linne is ingesluit.

Daar is 'n komplimentêre skoonmaakdiens 2 keer per week vir gaste se gerief, asook 'n buitestort sodat gaste kan afspoel na 'n lang dag op die strand.

Doendinge in die omtrek sluit sweefski, branderplankry, gholf by die Milnerton-gholfbaan en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Lazy Days Apartmens Cape Town
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Diluta-rylaan 15, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lazy Days Apartmens Cape Town het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R752
per nag (plek vir 2)
Vanaf R752
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diluta-rylaan 15, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI5STKVcrksMp6c0r3lx2xA4WRy6vH2ULTTzdFuhwDGUIRWaU08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R752  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 15 Diluta Drive Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.855693528389 18.494401737434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!