LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lazy Days Apartments - Lambertsbaai | LekkeSlaap
+16

Lazy Days Apartments - Lambertsbaai

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lazy Days Apartments - Lambertsbaai is 'n huis teen die see in die bekoorlike kusdorpie Lambertsbaai aan die Kaapse Weskus. Die huis is net 'n klein entjie se stap vanaf die strand en bied lieflike uitsigte oor die see en die hawe.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer beskikbaar. Die en suite-badkamer bevat 'n stort, terwyl die tweede badkamer apart is en ook 'n stort bevat.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en bied toegang tot die ruim patio. Gratis WiFi, 'n braai-area, alarmstelsel en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan verskeie doendinge soos swem, branderplankry, bootritte en visvang in die omgewing geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Lazy Days Apartments - Lambertsbaai sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Lazy Days Apartments - Lambertsbaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lazy Days Apartments - Lambertsbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjMzU1MGQzLTM2ZDktNDExZS1iMTU1LTk4ZWIyMDFlZjlkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 84 Voortrekker Road Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.091626979168 18.307199031115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!