LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lazy Days | LekkeSlaap
+23

Lazy Days

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Lazy Days
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dirk U - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk U
Gesin met klein kinders

Lekker.

Netjies, gemaklik, naby aan lagoon.

Lazy Days's terugvoer

Dear Dirk,
Thank you for staying at Lazy Days. I’m glad you enjoyed your stay.
Kind regards,
Lyn

Lazy Days
Robert S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Saam met vriende

Ons groep was baie beïndruk met die skoon huis met alles netjies en op sy plek. 'n Baie aangename, oop, warm huis het ons begroet. 'n Baie gerieflike verblyf.

Baie goeie, gerieflike huis wat goed deurdag is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our group was very impressed with the cleanliness, uncluttered home where everything was neat tidy and in place. A very pleasant open warm house greeted us. A very comfortable stay indeed.

Very good comfy home well thought out.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lazy Days's terugvoer

Search Robert, thank you for taking the time to review Lazy days. We are delighted that you enjoyed your stay, found it comfortable and more importantly, that you will return to the house. Thank you again for choosing to stay at Lazy Days. Kind regards Lyn

Lazy Days
Wikus S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus S
Gesin met klein kinders

Everything you need.

The house was lovely and the owner did everything possible to make it a pleasurable stay. We will stay there again! Was also great that we could take our dog!

Lazy Days's terugvoer

Dear Wikus,
Thank you for your kind words. We really love our home and glad we were able to share it with you. We would love to accommodate again you sometime soon.
Kind regards,
Lyn

Lazy Days
Janine K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Saam met vriende

Paradys! Lieflike huis met alles wat jy nodig het.

Nature's Valley is besonders. Die area is beeldskoon. Lazy Days is 'n oulike plek met alles wat jy nodig het om te ontspan. Dis privaat met genoeg spasie. Baie veilig met ADT wat gereeld verby ry en patrolleer. Sal definitief weer hier gaan bly!

Lazy Days's terugvoer

Dear Janine,

Thank you for your kind words. I’m so happy you enjoyed your stay and everything was to your satisfaction.

Please do come again soon.

Regards,
Lyn

Lazy Days
Karin S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met vriende

Baie lekker kuier in Nature's Valley.

Die huis is baie goed geleë, in hartjie van Nature's Valley. Skoon, netjies - goed toegeruste kombuis, lekker braaiplek buite en groot kuierstoep. Groot, boomryke tuin. Sal beslis aanbeveel.

Lazy Days's terugvoer

Thank you for staying at Lazy Days Karin. I am very glad you enjoyed your stay. Please come again soon.

Warm regards
Lyn

Lazy Days
Bronwen L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen L
Saam met vriende

A perfect spot in paradise with fine attention to detail!

We loved our stay here! Thank you for all the little details - wine, wood and access to the canoe. The cottage was clean and beautifully furnished with everything we needed to make our stay comfy. The keys were easily arranged and everything went smoothly. We will definitely be back for a longer stay. Thank you Lyn!

Lazy Days's terugvoer

Dear Bronwen,
Thank you for your wonderful review. I am so glad you had a wonderful and comfortable stay. I look forward to hosting you again soon. Kind regards, Lyn.

Lazy Days
Michelle G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf!

Alles was baie lekker, ons het net te min handdoeke gehad (slegs 6 handdoeke en ons was 8 mense). Onthou asb. om in die vervolg handdoeke in die buitekamer te plaas.

Lazy Days's terugvoer

Dear Michelle
I'm glad you enjoyed your stay and apologise that the 2 towels weren't put in the outside room. It was a genuine mistake as we always provide 1 bath towel per person.
I hope you come again.
Kind regards, Lyn.

Lazy Days
Martine M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine M
Saam met vriende

Baie lekker gekuier en gebly!

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Die huis was mooi skoon, en alles was baie netjies en mooi.

William R - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William R
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en ons sal weer daar wil bly.

Sal enige tyd weer by Lazy Days bespreek. Die huis is goed versorg, netjies en het alles wat nodig is vir 'n heerlike vakansie. Dit is duidelik dat die eienaars omgee vir die eiendom en trots is op wat hulle het. Naby aan die strandmeer en see.

Vanaf R1 925
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 925
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 925
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Patricks-laan 415, Natures Valley, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAfWT9NXj3z1oGQ3XY1aIp4v5M8umy5yXTzo4iq5QcTuUoxA1Xg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 925  per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 415 St Patricks Avenue Natures Valley 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.978499212415 23.562424024537
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!