Lazy Lavender Guest Room
Opsomming van Resensie
Samantha A - Mei 2022
Gemiddeld
Baie nice.
Liz B - Mei 2022
Gemiddeld
Provided our needs.
Andrewlene M - Mei 2022
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam.
Katelene J - Mei 2022
Gemiddeld
Rustig en cozy.
Sharon J - Mei 2022
Gemiddeld
Just what my friend and I needed after a busy day on the road.
Alicia L - Apr 2022
Gemiddeld
Dit was die heel beste, baie dankie.
Andre O - Apr 2022
Gemiddeld
Baie rustig.
Claudia B - Mrt 2022
Gemiddeld
Uitstekend.
Zelna G - Feb 2022
Gemiddeld
Nice and clean room.
Angeline B - Feb 2022
Gemiddeld
I found it to be comfortable, safe, clean and peaceful. Will come back again.
Nolene K - Jan 2022
Gemiddeld
Dit was baie wonderlik intiem en cosy.
Marnus B - Jan 2022
Gemiddeld
Lekker, skoon en netjies.
Cindy B - Jan 2022
Gemiddeld
Awesome.
Jacqui V - Jan 2022
Gemiddeld
Dit was absoluut fantasies om daar te oornag. Die kamer wat ons gekry het was baie mooi, netjies en die spasie is perfek!
Annemarie P - Des 2021
Gemiddeld
Baie netjies en veilig.
Daan B - Des 2021
Gemiddeld
Okay.
Hester M - Des 2021
Gemiddeld
Slegs 'n oorslaapfasaliteit. Geen gemakstoele, slegs by tafel. 'n Bedliggie sal ook gaaf wees.
Chanelle D - Nov 2021
Gemiddeld
Baie rustige, veilige area. Netjies en alles is daar wat jy nodig het.
Liana B - Nov 2021
Gemiddeld
Was really nice, loved the room and very quite.
Lynette E - Okt 2021
Gemiddeld
Overnight stay, neat, undercover parking.
June S - Sep 2021
Gemiddeld
Alles was silwerskoon! Dit was 'n gemaklike kamer met 'n klein kombuisie, televisie en 'n tafel om op 'n rekenarr te werk.
William K - Aug 2021
Gemiddeld
Awesome
Gerhard F - Jul 2021
Gemiddeld
Veilig, sentraal in George.
Gerrit G - Apr 2021
Gemiddeld
Aangename blyplek vir oorslaap.
Samantha A - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Samantha A - Feb 2021
Gemiddeld
Great stay.
Saghir A - Feb 2021
Gemiddeld
Fantastic
Julian V - Nov 2020
Gemiddeld
Lekker rustig, netjies en waarde vir geld.
Samantha A - Nov 2020
Gemiddeld
Great place to stay.
Petro L - Nov 2020
Gemiddeld
Netjies en goed ingerig.
Hannelie K - Nov 2020
Gemiddeld
Reis vir werk doeleindes
Helen C - Sep 2020
Gemiddeld
Puik oornagfasiliteit
Sharon P - Feb 2020
Gemiddeld
Netjies, veilig, rustig, gemaklik, gerieflik.
Johan C - Feb 2020
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Johan O - Jan 2020
Gemiddeld
Ons is baie vriendelik en professioneel ontvang. Eienaar het heeltyd met ons kontak gemaak, en ons laat welkom voel.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fichatstraat 56B, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom