Lazybay Cottage
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-straat 25, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Lazybay Cottage is ’n stil, rustige en privaat selfsorgkothuis in ’n lieflike groen tuin in Wavecrest, Jeffreysbaai. Hierdie kothuis het sy eie ingang en veilige parkeerplek.
Die kothuis bied verblyf aan 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en ketel. Die sitarea het ’n groot slaapbank, gerieflike banke en ’n platskerm-TV met met die volle DStv-pakket. Betroubare WiFi is beskikbaar. Buite is daar ’n hangmat en ’n ketelbraai.
Die eiendom is stapafstand vanaf die bekende Supertubes-strand en branderbreek, Ninas Restaurant, Spar-supermark, wassery, apteek, drankwinkel en winkelsentrum.
Die kothuis het plek vir branderplanke, ’n stort om af te spoel en spasie om ’n duikpak op te hang. Fietsryers kan ook hul fietse buite stoor. Veilige parkeerplek op die perseel en agter ’n hek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Lazybay Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 2
Ligging
- Mimosa-straat 25, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Lazybay Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-straat 25, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom