Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazydaze

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Petunia Laan 42, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lazydaze is 550 m van die strand af en bied verblyf in lieflike suites in Jeffreysbaai.

Verblyf is beskikbaar in grondverdiepingsuites met privaat ingange. Die suites lei na 'n gemeenskaplike tuin en swembad. Die Point-suite het slaapplek vir 2 gaste en die Super en Tubes-suite is geskik vir 4 gaste. Die suites het koningingrootte- en enkelbeddens, asook privaat badkamers.

Elke suite het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n privaat stoep met 'n swembad0- en tuin-uitsig, asook 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste kan die gemeenskaplike sitkamer met 'n TV gebruik.

Lazydaze is 1,4 km vanaf die Supertubes-branderplankrystrand af waar gaste kan swem, snorkelduik, visvang, walviskyk en sandplankry. Ander aktiwiteite in die area sluit in perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, bergfiets- en vierwielmotorfietsry en gholfspeel in. Gaste kan ook die Jeffreysbaai Skulp- of Branderplankrymuseum besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Lazydaze
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Ligging

  • Petunia Laan 42, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lazydaze het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Petunia Laan 42, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8953bc78e15fd2b1c74fcfe65c65341c37d0f74d201705e524d1621691691b547b99df0ef9c600600b4ccc97c1f397e7a7c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 42 Petunia Avenue Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.04160931816 24.92467544929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem