L'Chiam Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

L'Chiam Cottage is 'n knus drieslaapkamerwoonstel op die Bergview Landgoed met toegangsbeheer in die Champagne-vallei in die Drakensberge.

Dié kothuis is aan die voorheuwels van die Drakensberge en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kothuis het ook 'n badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. In die sitkamer is daar 'n hout- of houtskoolkaggel, asook 'n TV met DStv Premium. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Verskeie voëlspesies woon in die privaat tuin en jy sal dalk ook arende, aasvoëls en kleiner roofvoëls gewaar. Soms is daar ook klein bokkies en nou en dan 'n ystervark wat hier rondloop. Ape en bobbejane kom kuier ook gereeld hier. Staproetes in die berg begin óf van die hotel langsaan af, óf van die boonste punt van Bergview Estate af. Daar is restaurante naby ons en ook wildparke in die omgewing soos die Ukhahlamba Drakensberg Park en die Spioenkop Wildpark.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na L'Chiam Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 680 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za