Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lüderitz Nest Hotel

Comfort Twin Room
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is 26 m² groot en het 'n see-uitsig. Elke kamer het 2 ekstra lang driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort of 'n stort-oor-bad, 'n toilet, wasbak en haardroër. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n verwarmer, yskassie, kluis, HD-TV met satellietkanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Rook is binne die hotel verbode. Gaste mag in die toegekende buite-areas rook.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie (slegs dienshonde).
- Gaste met kinders en babas mag slegs die gesinskamers bespreek. Daar word geen kind onder 12 jaar in die ander kamers toegelaat nie.
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal N$960

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Comfort Double Room
Vanaf
Vanaf R3 850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is 26 m² groot en het 'n see-uitsig. Elke kamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort of 'n stort-oor-bad, 'n toilet, wasbak en haardroër. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n verwarmer, yskassie, kluis, HD-TV met satellietkanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Deluxe Twin Room
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is 26 m² groot en het 'n see-uitsig en sy eie balkon. Elke kamer het 2 ekstra lang driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort of 'n stort-oor-bad, 'n toilet, wasbak en haardroër. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n verwarmer, yskassie, kluis, HD-TV met satellietkanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Rook is binne die hotel verbode. Gaste mag in die toegekende buite-areas rook.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie (slegs dienshonde).
- Gaste met kinders en babas mag slegs die gesinskamers bespreek. Daar word geen kind onder 12 jaar in die ander kamers toegelaat nie.
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal N$960

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Double Room
Vanaf
Vanaf R4 800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is 26 m² groot en het 'n see-uitsig. Elke kamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort of 'n stort-oor-bad, 'n toilet, wasbak en haardroër. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n verwarmer, yskassie, kluis, HD-TV met satellietkanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Rook is binne die hotel verbode. Gaste mag in die toegekende buite-areas rook.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie (slegs dienshonde).
- Gaste met kinders en babas mag slegs die gesinskamers bespreek. Daar word geen kind onder 12 jaar in die ander kamers toegelaat nie.
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal N$960

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Comfort Family Room
Vanaf
Vanaf R6 250
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is 52 m² groot met 'n see-uitsig. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Daar is 2 en suite-slaapkamers wat met mekaar via 'n tussendeur geskakel is. Elke kamer het 2 ekstra lang driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort of 'n stort-oor-bad, 'n toilet, wasbak en haardroër. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n verwarmer, yskassie, kluis, HD-TV met satellietkanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Bababeddens is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Rook is binne die hotel verbode. Gaste mag in die toegekende buite-areas rook.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie (slegs dienshonde).
- Gaste met kinders en babas mag slegs die gesinskamers bespreek. Daar word geen kind onder 12 jaar in die ander kamers toegelaat nie.
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal N$960

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury Suite
Vanaf
Vanaf R7 800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is 49 m² groot met 'n see-uitsig en 'n balkon. Elke suite het 'n slaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort of 'n stort-oor-bad, 'n toilet, wasbak en haardroër. Die suites het hul eie sitarea met sitplek, 'n lessenaar en HD-TV met satellietkanale. Daar is ook nog 'n gastetoilet. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n verwarmer, yskassie, kluis, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe met 'n Espresso-masjien in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Rook is binne die hotel verbode. Gaste mag in die toegekende buite-areas rook.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie (slegs dienshonde).
- Gaste met kinders en babas mag slegs die gesinskamers bespreek. Daar word geen kind onder 12 jaar in die ander kamers toegelaat nie.
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal N$960

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 146 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diazstraat 820, Ostend, Lüderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80f2f9a5f09243480b2163f48794693b8772898fe85535bab9cae5dca0554f6312c3b06c53a56e641f01bad81fad8796d68e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 820 Diaz Street Ostend 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.652865906459 15.149609271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem