Le Bay Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Le Bay Guest House is aan die voet van die Hottentots-Hollandberge in Gordonsbaai geleë. Dit is slegs 100 m van die strand af en is stapafstand vanaf die bekende Bikini Beach.

Le Bay het 9 moderne kamers wat almal 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n waaier en enkel- of dubbelbeddens het.

Daar is 'n gelisensieerde restaurant wat ontbyt, middag- en aandete op die perseel bedien. Ons beskik ook oor onthaalgeriewe vir troues, klein funksies en verjaarsdagpartytjies. Neem asseblief kennis dat ons 'n drankgelisensieerde instansie is en daarom mag geen alkohol op die perseel aangebring word nie aangesien ons 'n volledige kroeg beskikbaar het.

Jy kan ontspan met 'n boek in die sitkamer of in die binnehof of met 'n glas wyn by die vuurherd. Die lodge kan ook gaste help om die volgende paar dae se doendinge beplan en besprekings vir hul roete te maak.

Le Bay Lodge is slegs 25 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 minute se ry vanaf Stellenbosch Wynlande. Dit is ideaal geleë vir daguitstappies en -toere.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Spaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Bay Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 390 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za