LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by LeBonheur Guest House | LekkeSlaap
+47

LeBonheur Guest House

1 resensie
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Laan Picardie, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 R2 475 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

LeBonheur is beskut teen die somerswind, wat dit 'n ideale plek vir somer- en wintervakansies maak. Dit is ook binne maklike ry-afstand van baie van die bekende uitkykplekke in die Moederstad. Le Bonheur is ideaal vir verfilming, maatskappykonferensies, troues of net vir die gesin, of paartjie wat wil wegkom van die besige alledaagse lewe en 'n vakansie van 'n leeftyd wil hê.

Twee uitvoerende kroeë wat na 'n patio lei en oor die swembad kyk. Een binnekroeg en een buitekroeg op die westelike patio wat ideaal is vir vermaak in die afgesonderde, rustige plek wat jou asem sal wegslaan. Die beskermde patios sal jou laat ontspan en jou welverdiende rus laat geniet terwyl jy na die rustige klanke van die verhitte swembad en Jacuzzi luister.

Klim die spiraaltrappe na die boonste patio vir 360 grade uitsigte van die agterkant van Tafelberg terwyl jy skemerkeltjies op jou leunstoel geniet. Die Roof Top Patio het gemakstoele, tafels en stoele en ongelooflike uitsigte van die omliggende berge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir LeBonheur Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 25 Laan Picardie, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink LeBonheur Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 750
Vanaf R2 475
per nag (plek vir 4)
was R2 750
Vanaf R2 475
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Laan Picardie, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1ODZhMDQ0LTdhZDYtNDhkYi1hMDJmLWZkNzhmNzIwZWVlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 750, nou Vanaf R2 475  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 25 Avenue Picardie Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -34.01596 18.42753
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!