LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by LeBonheur Guest House | LekkeSlaap
+47

LeBonheur Guest House

1 resensie
Selfsorg
Lime Kothuis
was R3 200
Vanaf R2 880
per eenheid
Beskrywing

Lime Kothuis is 5-ster en het die nuutste in dekor en meubels. Die Lime Cottage het slaapplek vir 4 in 1 kamer met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en aantrekkamer en 'n tweede kamer met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en onderdak stoep met 'n braai en 'n studeerkamer, bank en eetkamertafel.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavender Cottage

Lemon Cottage

Hoof villa
was R9 650
Vanaf R8 685
per eenheid
Beskrywing

Hierdie huis is 'n uitmuntende Toskaanse-styl selfsorgvilla. gaste sal hier tuis voel en daar is 6 groot en elegante slaapkamers waar 12 kan slaap. Hierdie unieke luukse huis is geleë binne die prentjiemooi, veilige en rustige groen gordel van Constantiavallei. Die huis is omring met die beste wynplase. Le Bonheur is beskut teen die somerswind, wat dit 'n ideale plek vir somer- en wintervakansies maak. Dit is ook binne maklike ry-afstand van baie van die bekende uitkykplekke in die Moederstad.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R3 200
Vanaf R2 880
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Laan Picardie, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1ODZhMDQ0LTdhZDYtNDhkYi1hMDJmLWZkNzhmNzIwZWVlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 200, nou Vanaf R2 880  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 25 Avenue Picardie Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -34.01596 18.42753
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!