Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Chaim Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1671

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Le Chaim Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Anton B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek wegbreek.

Ruim, goed toegerus. By 'n mooi strand en maklike loopafstand na Paternoster Waterfront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie aabeveel nie.

Daar is geen komberse om jou warm te hou nie of 'n verwarmer nie. Daar is ook geen veilige pakering nie. Die betalaar is daar elke 5 min. Geen see-uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikita C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rusplekkie naby die see.

Daar was 'n uitstekende klein stuk strand reg voor die hoofhuis wat ons kothuis aan was. Dit was so lieflik, en cosy en alles was netjies en mooi versorg. Woonstel het alles wat jy dalk nodig sal kry vir 'n lekker kort wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria-marié A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria-marié A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en skoon.

Die rede vir 'n resensie is om toekomstige huurders in te lig wat nie op die advertensie te sien is nie. Dit was lekker om in 'n plek in te stap wat so mooi skoon en netjies is. Met ligte en 'n TV wat aan was, het ons baie welkom gevoel. Die see-uitsig kan misleidend wees. Dit is 'n woonstel aan die agter/sykant van die huis en alhoewel die huis teen die see is, is daar geen see-uitsig as jy in die woonstel is nie. Jy moet uitstap om 'n stukkie see te sien en dan na die voorkant van die huis stap om die pragtige see-uitsig te sien, wat mens nie sommer sal doen as daar huurders in die huis is nie. Baie dankie vir 2 soorte tee en suiker. Bietjie koffie sou ook lekker gewees het. Op die advertensie is daar geen foto's van die koelkas nie. Dit is baie klein. Ons kon nie al ons goed inkry nie. Die plek adverteer dat hulle 'n mobiele braai het, maar dit is 'n Weber wat braai bemoeilik. So, neem eie braai saam as jy nie wil sukkel nie. Dit is 'n lekker plekkie vir 'n nag of 2.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, cosy apartment close to the sea.

Good security features, cosy with a lovely fireplace just a stone's throw from the beach and waterfront. Would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Beslis die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Maryna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien onder

Plekkie is vreeslik mooi ingerig. Daar is nie aan ons gekommunikeer waar om die sleutel te ontvang nie. Daar is nie mooi aangedui waar ons moet ingaan vir die cottage nie aangesien dit deel van die huis is. Daar was 'n kragonderbreking Saterdag - daarna het die DSTV (nie 'n groot issue nie), die internet (ook nie 'n groot issue nie) en die geyser nie weer aangekom nie. Sondagoggend se stort was nie baie aangenaam nie. Ek het Saterdag probeer kontak maak met die eienaar om die bogenoemde deur te gee - daar was nie antwoord nie en ek het voortgegaan om 'n sms te stuur. Ons het geen kommunikasie terug ontvang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Enkelreisiger

Perfek gelee by Bekbaai se pragtige strand, ideale plekkie om weer asem te skep en batterye te herlaai..

Die kothuis is smaakvol gemeubileer, met alles wat jy nodig het. So naby aan die stil strand, perfek vir wandelings langs die strand, terwyl die gedruis van die see die susmiddel vir 'n heerlike middagslapie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan al ons verwagtinge voldoen.

Net die waaier was nie in werkende toestand nie as gevolg van ’ foutiewe draad wat my ’n ligte skok gegee het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike en netjiese verblyf naby aan die strand.

Le Chaim Cottage is oulik uitgerus en mooi ingeklee. Dit het ‘n baie goeie ligging - weg van die besiger deel van Paternoster se sakekern en reg langsaan een van die strande. Die Cottage is geleë aan die kant van die hoofhuis (Le Chaim House) wat afsonderlik verhuur word. Ons het effens ongemaklik gevoel om die paadjie wat langs die huis na die see loop te gebruik, omdat dit gevoel het asof ons die huis se inwoners steur. Dit was egter nie ‘n probleem nie, net iets om in ag te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike romantiese vakansieplekkie.

Dit was absoluut pragtig. Daar is alles wat mens nodig het vir twee mense en net 'n paar tree van 'n pragtige strand af. Dit is ook loopafstand van alles in Paternoster af. Ons het ons vakansie vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend om met die geluid van die see aan die slaap te raak.

Le Chaim kothuis is goed toegerus, netjies instandgehou en perfek vir 2. Die kothuis se dekor is pragtig en perfek vir 'n romantiese wegbreek. Die kothuis is teen die see, maar ook privaat! Dis ideaal vir "sundowners" en om te gaan stap of draf. Prentjie mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en goed toegerus.

Ons het verblyf plek baie gerieflik gevind. Goed toegerus en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanette M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Juanette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en goed toegeruste eenheid.

Die advertensie op die webblad is effens misleidend, mens sou dink jy het 'n mooi tipiese Paternoster see-uitsig, maar ongelukkig is die woonstel agter die huis, so jy het slegs 'n uitsig as jy omstap tot voor die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 16, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8be5330e4436f01959ae7dd22274c88548c810f213990c722bbf04a14507273bdaee3dfbc26ac15d23a006753d2b39e73274?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 16 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809360764473 17.883894145489
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem