Dieu Donne Stellenbosch

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dieu Donne, Stellenbosch is 'n selfsorg-boetiekgastehuis in die Wynlande. Dit skuil hoog teen Helderberg en is omring deur wingerd. Die uitsig is asemrowend en jy kan tot by Tafelberg en die see sien. Die iwonende eienaar, Michelle, en haar span bied uitstekende, persoonlike diens.

Dié huis is opgeknap met 'n Franse styl en elke eenheid is gerieflike en noukeurig ingerig. Die badkamers is uitsonderlik met groot storte en vloerligte. Die kombuis is toegerus met stylvolle eetgerei en breekware.

Die vreedsame omgewing bied 'n rustige atmosfeer in die Bolandse wynlande. Dis naby verskeie wynplase en restaurante. Die omgewing is veilige en jy kan lekker rondwandel in die wingerd of die omgewing op 'n bergfiets verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dieu Donne Stellenbosch gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za