Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Fishermans B&B

B&B
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 12, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Le Fishermans B&B is 'n klein B&B by Vyfdelaan 12 in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Die B&B is naby die hoofstrande, winkels, restaurante en Boardwalk Casino-kompleks en bied vir gaste luukse en suite-verblyf.

Akkommodasie beskik oor 4 eenhede wat elkeen vir 3 gaste slaapplek bied. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n ketel, waaier, verwarmer en 'n mikrogolfoond.

Daar is geriewe soos 'n eetkamer waar 'n volle Engelse-ontbyt voorgesit word en veilige parkeerplek op die perseel. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Le Fishermans is naby die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU), die Humewood-gholfbaan, die oseanarium en slangpark, asook die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Le Fishermans B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 13

Ligging

  • 5de Laan 12, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Le Fishermans B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 12, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYTRmMmExLThiMjYtNGQwOS05MzgxLWZiN2FjNmZmOTk5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 12 Fifth Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985355653839 25.665189027786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem