LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Le Must River Residence | LekkeSlaap
+35

Le Must River Residence

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Naweekaanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Okt 2020 tot 30 Nov 2022.

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Gaste word nie toegelaat om na 19:00 in te klok nie, tensy vooraf gereël teen ‘n R200 laat-inklokfooi per kamer.
Skakel ons asb. 20 minute voor aankoms om 'n foutlose inklok te verseker.
Ontbyt word daagliks bedien teen R140 per persoon.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budlerstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaf29cf477562b7cca046b5ef8482fc639ec07b66504f174d00b087c9279ce0c01230f6c56eb07be2ee59e91f58d4e6d5fee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 050  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 14 Budler Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.455305 21.251278
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!