Le Paradis 15
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 523 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die idilliese kusdorp Ballito, is Le Paradis 15 'n pragtige selfsorgwoonstel wat ideaal is vir gaste wat 'n rustige wegbreek met direkte toegang tot die strand soek.
Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir 4 mense en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, en gaste deel 'n gesinsbadkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n eetkamertafel en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, asmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer maak oop na 'n patio met uitsig oor die swembad met 'n houtskoolbraai. Daar is 'n enkel-toesluitmotorhuis en beperkte ongedekte gasteparkering. Die kompleks is veilig en het 'n afstandbeheerde hek.
Die kompleks beskik oor 'n groot swembad en 'n plaspoel vir kleuters. Dit is minder as 1 km vanaf Granny's Pool en Willard-strand geleë. Ballito Junction Regional Mall is binne bereik, sowel as 'n verskeidenheid restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 390
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 64 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang