Le Paradis Holiday Resort

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Le Paradis Holiday Resort is 'n selfsorgwoonstel op 'n hoë verdieping in die Le Paradis Holiday Resort-kompleks. Dis net 'n klipgooi van Ballito se strand af en reg langs Ballito se bekende kuspaadjie. Die kompleks het 'n pragtige see-uitsig, 'n privaat ingang na die strand, en 2 gemeenskaplike buiteswembaddens net 'n paar treë van die woonstel af.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis het 'n wasmasjien, tuimeldroër, stoof, mikrogolf en alle nodige geriewe. Die leefarea het lugversorging, 'n Slim-TV (55"), onbeperkte hoëspoed-internet, Netflix en 'n Apple-TV.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig, 'n eetkamerstel vir 6 en 'n Weber-braai. Die eenheid het 'n privaat toesluitmotorhuis en nog 'n aangewese oop parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Le Paradis Holiday Resort sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Paradis Holiday Resort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 795 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za