Stellenbosch Akkommodasie by Le Pommier Country Lodge | LekkeSlaap
+48

Le Pommier Country Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Le Pommier Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Kitty V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kitty V

Nice relaxing stay in beautiful surroundings.

We enjoyed our stay at Le Pommier. We were a family of 7 and had the courtyard privately to ourselves. Beautiful views and comfortable rooms.

Michele N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michele N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflike ligging vir 'n troue by Molenvliet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Convenient.

Convenient location for wedding at Molenvliet.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willem C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem C
Besigheidsreis

Uitstekende ligging aan die bopunt can Helshoogtepas.

Keurige kamers in plaasatmosfeer in 'n onverbeterlike ligging.

Septimus B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Septimus B
Enkelreisiger

Gemaklike en gasvrye verblyf weg van die gejaag in Stellenbosch.

Die gastehuis is goed geleë met 'n mooi uitsig en omgewing. Fasiliteite is netjies en die kos van hoë gehalte. Die personeel is vriendelik en probeer graag behulpsaam wees.

Lyn A - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and pleasant stop-over or a place to stay if you want to explore the surrounding winelands.

Convenient and pleasant stop-over or a place to stay if you want to explore the surrounding winelands. Beautifully appointed rooms in a pleasant, countryside setting. Lovely restaurant.

Abrie V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons gesoek het vir oorslaap na troue.

Alles was soos verwag vir 'n oorslaap-plek of om as basis te gebruik vir 'n Stellenbosch/Franschhoek besoek. Ontbyt was baie goed! Daar was hier en daar ietsie kleins wat nie ideaal was nie (daar was nie waslappe in die badkamer nie, geen tekens op die stortseep/sjampoe/conditioner om te weet wat is wat nie), maar niks groots nie.

Le Pommier Country Lodge's terugvoer

Middag Abrie

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons is baie bly julle het dit geniet.
Belowe ons sal aandag skenk aan die punte wat u genoem het.

Dankie.

Groete
Elmien

Le Pommier Country Lodge
Vanaf R2 104
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 104
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 104
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helshoogte Pass, , Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1Fc3sYsNC9SZjCIZBpvQdtXQ1omriuuTodQtqNvBnaosQfV5sJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 104  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Helshoogte Pass Banhoek Valley 7599 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.92028 18.92605
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za