Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Christa W
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlik en baie veilig. Die plekkie is vreeslik lekker met die mooiste uitsigte oor die see. Die stoep is fantasties en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Le Roc 4
It was a pleasure hosting these guests, and we will host them again.

Ian K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Lekker saam vriende om daar te bly. Die view was asemrowend, dit was lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Le Roc 4
Good day, Thank you so very much for taking the time to give us this fantastic feedback. We are so happy that you had a great holiday and we look forward to welcoming you back to Ballito. Kindest regards, The Ballito Accommodation Team

Nadine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2025

Le Roc 4 sal my weer sien! Ons het ons vakansie baie geniet, die uitsig is fantasties en die ligging is perfek! Dit het al die boksies gemerk in wat ons nodig gehad het. Vreeslike oulike plek en ek sal beslis weer bespreek. Ek wil net noem van 'n paar dinge, die skottelgoedwasser is baie oud, dink hy is oppad uit. Die WiFi het glad nie gewerk nie en 2 van die storte mors/lek op die vloer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Le Roc 4
Baie dankie vir julle terugvoer — ek is baie bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het en dat die ligging en uitsig aan al julle behoeftes voldoen het. Dit is vir ons heerlik om te hoor dat julle graag weer sal bespreek! Dankie ook dat julle die paar probleme onder ons aandag bring. Ons waardeer dit regtig, want dit help ons om die ervaring vir ons gaste te verbeter. • Ons sal die skottelgoedwasser laat nagaan en vervang indien nodig. • Ons sal ook dadelik die WiFi laat toets sodat dit behoorlik werk. • Wat die storte betref — ons sal die instandhouding-span stuur om die lekkasies reg te maak. Nogmaals baie dankie vir julle waardevolle terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom! Vriendelike groete, Bridget

Annemarie A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2024

Get what you pay for. N Dakwaaier in die sitkamer en hoofslaapkamer sal goed wees. Sambreel en gemakliker stoele op die stoep asb.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
Le Roc 4
Thank you for leaving a lovely review. We hope to see you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Mirriam M
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

I would like to thank the staff at Le Roc 4 for assisting with small issues. The property was right next to the beach. Sea view was great. WiFi a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
Le Roc 4
Good day Mirriam, thank you so much for being a wonderful customer. We look forward to hosting you again, soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 392

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 176
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 176
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 176
per nag (plek vir 8)
Bespreek

90 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA350dba4d6552f4e41f98251a941dd08501fd22b50bf21a3ad83538fce5760beb1733a6757c4db7c7d3468f95ace1556b8c43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 176 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 90 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.535861632062 31.221745350926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang