LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leadwood Lodge | LekkeSlaap
+99

Leadwood Lodge

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekoolstraat 695, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Leadwood Lodge bied 5 gerieflike, luukse, bosstyl-selfsorgverblyf op die rustige Hoedspruit Wildlandgoed, waar wild soos impalas, koedoes, wildebeeste, kameelperde, njalas en waterbokke vrylik tussen huise en in die wildernisgebied rondloop. Die gemeenskaplike swembad spog met uitstekende uitsigte van die sonsondergang oor die rivierbedding.

Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, kombuisie, sitarea en WiFi. Hierdie eenhede het ook 'n stoep en 'n privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, wynproe, perdry en wildkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Leadwood Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hardekoolstraat 695, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Leadwood Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekoolstraat 695, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda951b7af5f2207a1d0852b802b5ef1c586b12ac02e866fbe46307e008df7ff153d42a0a2fb450013b11678c5c74767482f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 48 5 1 5 695 Hardekool Straat Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.342204606911 31.008804147357
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!