Leah's View
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 288 High Level Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Leah's View is 'n bekoorlike see-uitsig selfsorg-vakansiehuis in Pringlebaai, net 'n entjie van die strand en die strandmeer af, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n gesinsvakansie.
Leah's View beskik oor 'n koninggrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort en toilet met 'n bidet.
Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas.
Gaste het ook toegang tot 'n leefarea met see-uitsigte, 'n klein eetarea, 'n gemeenskaplike tuin en 'n knus patio met 'n ingeboude braai-area. Daar is gratis WiFi en 'n TV beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet hul strandhanddoeke saambring. Parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar.
Pringlebaai bied uitstekende restaurante, delis, 'n bakkery, supermarkte, kunsgalerye, oulike winkeltjies en 'n klein Saterdagoggendmarkie in die somer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 129
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 288 High Level Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Leah's View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 288 High Level Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang