LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leben Seehuisie | LekkeSlaap
+13

Leben Seehuisie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Leben Seehuisie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jean C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean C

Gerieflike, goed toegeruste, baie goed geleë self-sorg akkommodasie wat aan niks tekort het nie. Netjies, goed versorgde woning waar klein dingetjies ook aandag geniet. Mens wil graag langer bly!

Vriendelike ontvangs, gasvryheid van die gasvrou / eienaares en ingesteldheid op die versekering van gemak en enige billike navraag maak die verskil. Dankie Mev Du Preez!

Mark H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H
Gesin met klein kinders

Wonderful perfect stay.

See stars.

Kobus K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Saam met vriende

Dit was 'n wonderlike week en ons sal weer van Leben Seehuisie gebruik maak.

Leone, die eienares is 'n toonbeeld van ware gasvryheid en uiters behulpsaam. Die Seehuisie bied 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan en is met alles toegerus wat jy nodig sal hê. Dit was 'n baie genotvolle week se verblyf.

Pieter B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Pragtige uitsig en goeie diens!

Ek sal dit beslis weer besoek!

Jc S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc S

Fantasties. Mooi uitsig. Gasvrou Leone baie behulpsaam en vriendelik.

Mooiste uitsig. Alles wat jy benodig is in huis. Alles is mooi skoon en netjies. Ek sal definitief weer daar tuisgaan. Leone baie goeie gasvrou vriendelik en baie behulpsaam.

Rayno P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte huis.

Leben Seehuisie is die perfekte huis vir ‘n gesin. Dit het al die basiese benodighede wat benodig word, veral as jy langerig wil bly. Ten volle toegeruste kombuis, wasmasjien, ens. Wonderlike uitsigte. Pragtige uitsig en rustig. Huis is baie skoon. Die enigste belangrike oorweging is dat die huis ‘n dubbelverdieping teen ‘n heuwel is en daar steil trappies is. Bejaardes en klein kinders moet versigtig wees.

Lynn P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig!

Sal beslis weer teruggaan.

Monica S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Gesin met klein kinders

Ongelooflike stukkie hemel by die see.

Alles was perfek - die uitsig was mooier as op die foto's, skoon en gemaklik ingerig. Ons oorweeg dit sterk om elke jaar soontoe te gaan. Dis rerig 'n stukkie hemel op aarde.

Adele H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Gesin met klein kinders

We had a wonderful weekend away!

The location was 5 star and the house very comfortable with everything you could need. Would stay there again in a heartbeat.

Alta S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S
Saam met vriende

Awesome.

Leben seehuisie is 'n pragtige plek. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Adele G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig!

Die pragtige plekkie straal rustigheid en vrede uit. Ideale plek om jou battery te laai!

Jana W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana W
Gesin met klein kinders

Fantastiese, rustige naweekwegbreekplekkie vir 'n familie.

Die huisie is perfek ingerig met als wat jy nodig het vir 'n lekker naweek of vakansie. Die uitsig vanaf elke kamer en die leefarea is fantasties. Leben Seehuisie sien ons definitief weer!

Daan C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Leben Seehuisie is gemoedsrus en kalmte van begin totdat ons vertek het.

Leben Seehuisie is 'n plesier en die uitsig is asemrowend mooi. Die geriewe is voldoende en die ruimte is uitstekend. Ons beplan om langer te kuier volgende keer.

Annaliza W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaliza W
Gesin met tieners

Baie, baie lekker!

Lekker plek. Lekker mense. Great view, huis het alles wat mens nodig het. Sal baie beslis weer gaan!

Barbara D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful sunrises.

We spent 10 days in, as someone previously said: a little bit of heaven.

Ian H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian H
Gesin met klein kinders

Peaceful and refreshing to wake up overlooking the sea.

Had a great time with the family. A lot of sleeping space, warm and cosy. My children aged 2 and 8 enjoyed the outdoors, the only thing is there is a stairway that was a bit of a problem for the small one but was given a stop rail for him. Great place thanks!

Jannie V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plekkie as jy aan bokant bly; pragtige uitsig, die see maak lieflike agtergrondmusiek en 'n besonders rustige atmosfeer.

Dit is 'n heerlike blyplek gewees vir die naweek. Perfekte wegbreek om weer jou asem te skep. Pragtige see-uitsig en walvisse in die agtergrond help net om dit nog beter te maak. Asemrowende sonsopkomste. Heerlike stoepie wat 'n bietjie beter kan werk indien dit nie yskoud is nie (ons was daar in die hart van die winter). Goed ingerigte plekkie as jy aan die bokant bly. Nie seker oor onderkant se verblyf nie, sal maar seker weer moet gaan. Goeie diens en verwelkoming van 'n baie aangename bestuurder en oor die algemeen 'n goeie ruskans.

Juanita S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Gesin met tieners

Dit was pragtig, veilig en lekker.

Leben Seehuisie is 'n pragtige huis. Mooi uitsig oor die see. Ek sal beslis weer in die toekoms die huis besoek. Dit is ook baie veilig. Tien uit tien vir Leben Seehuisie.

Hannalie V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie V
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike ondervinding!

Een van die skoonste en beste plekke wat ons nog was. Leone is die ongelooflikste gasvrou. Die huis was silwerskoon en alles wat jy nodig het was daar. Ons sal definitief teruggaan! Nogmaals dankie Leone vir alles.

Wikus V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasvryheid met wonderlike verblyf en asemrowende uitsig.

Sien gerus die sterre.

Jeanne K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K

Leben Seehuisie is Jongensfontein se bes bewaarde geheim.

Ek betreur die dag dat Leben Seehuisie ontoeganklik sal raak a.g.v gewildheid. Dis ongelooflike goeie waarde vir geld. Die wasmasjien en skottelgoedwasser getuig van 'n bedagsame gasvrou. Nooit weer daarsonder nie! Lieflike plek! Keurig en goed toegerus. Baie skoon en netjies. En dan is daar Leonie. Wat kan ek sê oor Leonie wat nie al gesê is nie. Die aankoms. Die vertrek. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Gerhard E - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E
Saam met vriende

Baie, baie lekker.

Sal weer gaan net om wakker te word met die see se kalmte in jou gesig.

Corlia G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia G
Gesin met klein kinders

Fantastiese see-uitsig!

Leben Seehuisie is die perfekte familie-akkommodasie by die see. Stapafstand tot by die see en 'n ongelooflike uitsig. Dit was skoon en netjies, en Leoné baie vriendelik en behulpsaam. Julle sien ons definitief weer.

Deon V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ideale plek om te gaan rus met fantastiese uitsig oor die hele baai.

Leben Seehuisie was die ideale plek vir ons om te gaan rus. Dit kyk uit oor die hele baai, vanweë die perfekte ligging. Die geriewe is netjies en skoon en ons het elke oggend die sonsopkoms gesien vanuit ons bed. Al 3 slaapkamers kyk uit op die baai, asook die dek bo en die braai-area en grasperk onder. Baie vriendelike gasvrou en doen haar bes om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Dis die perfekte plek om sielsrus te gaan kry en elke aand die vuur aan te steek met die see voor jou en die geruis van branders om jou. Ek beveel hierdie huis enige tyd aan.

Christelle F - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F
Gesin met klein kinders

Excellent stay, very spacious, beautiful view on the ocean, everything you need for a perfect holiday.

The house is very close to the ocean, perfectly clean, very very beautiful view, nice and spacious house with everything that you may need, even a dishwasher so mom can relax too. If this house was for sale, I would buy it today! Thank you very much, Leonè, we had a lovely visit in your beautiful house.

Leben Seehuisie's terugvoer

Thank you Christelle ! It will be a pleasure to welcome you again at 'Leben seehuisie"!
Regards,
Leoné

Leben Seehuisie
Juan V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ek en my vrou sal nou elke jaar na Leben Seehuis en Jongensfontein gaan. Danksy LekkeSlaap weet ons nou van Jongensfontein. Dankie Leone jy sal ons weer sien!

Leben Seehuisie's terugvoer

Baie dankie! Dit sal 'n plesier wees om julle weer in Leben seehuisie te verwelkom!
Groete van Jongensfontein se bloue see!
Leoné

Leben Seehuisie
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 27, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f227dfdef288e0d095e2f28fe7666c01b9a807b1b36e6b6942fe4a4c08c702752e8a3a313704bf402b37cdc21de6a037ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 27 Main Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.429279529415 21.334814876318
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!