Lecke Dux Overnight
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rabe-straat 211, Mokopane, 0600, Limpopo
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lecke Dux Overnight is 'n pragtige gastehuis in 'n stil woonbuurt van Mokopane. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat op pad is na Botswana, Zimbabwe of die Krugerwildtuin.
Daar is verskeie kameropsies om van te kies en die gastehuis bied verblyf aan enkelreisigers, paartjies of 'n gesin. Elke kamer het 'n privaat ingang, en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, en 'n uitsig oor die tuin. Ander geriewe in elke kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n dakwaaier en 'n TV in.
Die gastehuis het 'n kroeg en 'n restaurant waar gaste ontbyt of aandete kan geniet.
Die gastehuis is binne maklike bereik van gholfbane, sportgronde en winkelsentrums in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lecke Dux
Overnight ...
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rabe-straat 211, Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink Lecke Dux Overnight het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rabe-straat 211, Mokopane, 0600, Limpopo