Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leegle

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jasper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 54 resensies vir Leegle
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christa F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F
Besigheidsreis

Sal weer hierdie verblyf gebruik. Aangename eienaar en lekker gebly.

Baie rustig, netjies en skoon. Goeie ligging en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene J

Very pleasant and will definitely make use of it again.

Quick 100m walk to the sea and another 100m to the beach. Very nice and friendly people. Everything very clean. We were 5 adults staying, will only recommend to have more cupboards for clothes when people like us stay for 2 weeks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Hallo Marlene
Dit was baie aangenaam om julle te kon ontmoet. Bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle in die nabye toekoms weer te sien. Sal probeer om 'n ekstra hangkas in een van die kamers in te sit. Groete, Jasper en Roseline

Leegle
Christo M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo M
Saam met vriende

Stil en rustig, aangename eienaars.

Ons het baie lekker gebly, alles wat nodig is, is daar. Stil en rustig, aangename eienaars en klipgooi van die see. Tydjie daar was net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josua D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josua D
Gesin met tieners

Dit was asemrowend mooi.

Die verhuurders was baie behulpsaam, vriendelik en sout van die aarde mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemien O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien O
Gesin met klein kinders

Netjies, sakpas en baie gerieflike verblyf!

Die eienaars het ons vriendelik ontvang en was ons heerlik verras met die oulike, ruim woonstel. Dit is pragtig toegerus met alles wat mens kan nodig hê. Ons het die braai-area baie geniet en die kort stappie na die see. Ons sal beslis Leeglê aanbeveel en hoop om self binnekort weer te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Dankie. Baie bly julle het die woonstel geniet. Was plesier om julle te akkomudeer.

Leegle
Alec K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Nice close to small shop and beech.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Dankie Alec, baie bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien weer.

Leegle
Albert William S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert William S
Saam met vriende

Wonderlike plekkie.

Baie mooi en stil, baie lekker gebly en sal definitief weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met vriende

Lekker, salig en stil.

'n Plek waar mens jou sorge kan vergeet en net mooi niks doen nie! Bedagsaam en vriendelike gasheer asook gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie John, ek is bly julle het dit geniet.

Leegle
Marius V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Enkelreisiger

Lekker.

Very good location and nice people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Erika W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is uitstekend. Netheid goed. Kliëntediens swak.

Was daar gewees vir langnaweek. Wou rus en vrede hê. Inwoners se familie het in hoofhuis gebly vir die naweek. Erge geraas. Hondjie wat aanhoudend blaf, karalarm wat afgaan en 'n inbraak in die hoofhuis Sondagaand/nag. Het dit onder aandag gebring van eienares. Haar antwoord hierop was: "Ek neem kennis". Nie jammer vir die ongerief nie, niks. Raserige tieners. Kies maar ander akkommodasie as dit rustigheid en veiligheid is waarna jy soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Heerlik gekuier! Alles was daar wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs en gasvrou baie behulpsaam! Sal weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Was groot plesier om julle te ontmoet. Hoop sien julle weer in die toekoms. Roseline

Leegle
Jurina B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jurina B
Gesin met klein kinders

Safe, comfortable, friendly and clean.

We only stayed a few nights, but will definitely return for a longer stay. Walking distance to shop, restaurant and the beach. Friendly owners who checked up and asked if we needed anything. The place is very spacious and comfortable and has everything. Great choice for a family of 5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It suited our requirements for the purpose of our stay.

It is extremely well-positioned for a family holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthino M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthino M
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier.

Vriendelike eienaar, rustige en veilige plekkie en 'n klipgooi vanaf die strand. Als wat jy nodig het om jou kuier gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het die verblyf geniet.

Leegle
Jean-pierre M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker daar.

Dit is op die regte ligging gebaseer en is baie lekker daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemari B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly, kom beslis weer!

Leeglê is skoon, netjies, heerlik ruim en lekker privaat. Daar is als en meer wat jy nodig het, met 'n gesellige braaiplekkie. Jy stap sommer net 'n paar treë en is by die see. Wat meer wil 'n mens hê! Oom Jasper en tannie Roseline, baie dankie vir julle vriendelikheid, gasvryheid en behulpsaamheid. Hoop om julle gou weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie Annemari. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en bly julle het verblyf geniet. Hoop ons dien weer.
Groete, Jasper/Roseline.

Leegle
Greg C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greg C
Gesin met klein kinders

Really enjoyable, simple and all one needs for a good stay. Lovely and close to the beach.

Spacious accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte G

Aangenaam en sal ons beslis weer sien.

Die eienaars is gasvry en vriendelik. Die plek is lieflik ingerig. Daar kort niks. Het lekker ontspan. Sal hulle weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie. Dit was plesier om julle te huisves en te ontmoet. Kom verseker weer.

Leegle
Ilse-marie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse-marie S

Heerlik rustig

Heerlik ontspanne paar dae; hopeloos te vinnig verby gegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Hoop sien julle weer.
Roseline en Jasper

Leegle
Esmé E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé E
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Die woonstel is lekker ruim, veral die kombuis as almal saam wil kosmaak. Ons tieners is al bietjie ouer, meer studente en die beddens in sitkamergedeelte is nie so privaat vir meisies soos hulle dit sal wil hê nie. Hulle wil ook laat slaap. Dalk 'n room divider wat mens kan opsit indien hulle dit so verkies. Maar vir 'n langnaweek was dit piekfyn. Die kombuis is baie goed toegerus. Ek sal dalk net vir mense herinner om hul eie swartpot saam te bring vir potjiekos, of een voorsien. Baie lekker privaat geleë..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie Esme vir positiewe terug voering. Was plesier om julle te ontmoet.

Leegle
Linda D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Vriendelik en baie behulpsaam.

Baie lekker gekuier en aanbevole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie Linda. Ek is bly julle het die verblyf geniet.

Leegle
Annalice S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalice S
Gesin met tieners

Heerlik gekuier. Ideaal geleë en baie skoon en netjies.

Gasheer en gasvrou is baie vriendelik. Leegle is ideaal geleë naby strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie Annalice, vir positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.

Leegle
Marisa N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa N
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons was baie tevrede met alles, maar is baie gebyt deur goggas. Sal definitief weer wil gaan as die Omie die plek bietjie behandel het met gif, en die sein is bietjie sleg so WiFi sal ook 'n plus wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ek sal aandag gee aan goggas, maar die oorsaak is muskiete wat gepla het.

Leegle
Liesl S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir slaap en rustig verkeer.

Baie oulike plekkie! Goeie prys en stapafstand van die see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met vriende

Lekker verblyf vir 'n wegbreek!

Ek en vroulief en familie was vir 'n troue in Gansbaai en het op Leegle besluit om te bly. Rustige en stil omgewing en loopafstand vanaf die see! Alles baie skoon en netjies en sal definitief in die toekoms dit weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P
Gesin met tieners

Baie gasvrye eienaar.

Baie gemakilike lekker woonstel. Baie privaat. Baie ruimte. Regtig waarde vir geld en lekker loopafstand na die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle weer. Jasper

Leegle
Karen K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen K
Saam met vriende

Heerlike basiese verblyf met gasvrye eienaars.

Baie akkommoderende eienaar. Alle kombuisgeriewe beskikbaar. Gesellige braai-area. Stapafstand na strand en uitstekende bestemming vir hengel. Ideaal vir hoogstens 4 volwassenes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Baie netjies, gesellig en fantasties.

Leegle is die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendelene B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendelene B
Gesin met tieners

Wonderful, friendly, excellent!

A home away from home - we had a wonderful and warm stay and wish we could have stayed longer. Jasper and Roseline, you are very warm people and we wish you and your family all the happiness in the world. Enjoy your upcoming breakaway to Namibia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Thanks, Brendelene for your positive review. Was a pleasure to accommodate you and the family.

Leegle
Gideon S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Gesin met klein kinders

Heerlik, ontspanne en rustige omgewing.

Een van dié beste verblyfplekke waar ons nog gebly het. Alles is daar en jy kort niks. Die eenheid is onberispelik netjies en skoon. Ontspanne en veilige omgewing, heerlike braai-area, kombuis het ook al die nodige toebehore. Dit was ons tweede keer by Leegle, maar sal ook nie die laaste wees nie. Gasheer en vrou is gaaf, vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie Deon, was plesier om julle te kon akkomudeer. Hoop ons sien julle weer.
Jasper/Roseline

Leegle
Lovina K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lovina K
Saam met vriende

Was heerlik en lekker ontspanning. Baie skoon en netjies. Sal vir seker weer gaan.

Was baie tuis skoon en netjies. Kan lekker ontspan en ook buitebraai. Lekker naby die see geleë. In mooi area geleë. Maklik bekombaar. Vriendelike en goeie diens. Ons baie tuis en verwelkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe komentaar. Bly julle verblyf was aangenaam. Jammer kon julle nie self ontvang en ontmoet.
Groete Jasper/Roseline

Leegle
Elmarie D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met vriende

Very nice and neat.

Walking distance from sea. Nice and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Dankie Elmarie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Ons hoop ons sien julle weer.

Leegle
Andre D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

Dit was net die stilte wat 'n mens nodig gehad het.

Dit was net lekker om weg te kom na so stil en wonderbaarlike vriendelike plek, sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Hallo Andre
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en dat julle die verblyf geniet het. Dit was aangenaam om julle te ontmoet, ons hoop ons sien julle weer.
Jasper.

Leegle
Rocksand K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rocksand K
Gesin met klein kinders

Die woonstel en braai area is baie lekker gemaklik ingerig.

Ons het regtig baie lekker gebly en het tuis gevoel is die woonstel. As 'n ma van 2 klein kinders, waarvan een 'n woelige peuter is, sou ek verkies dat daar moontlik 'n hekkie was by die ingang van die braaiarea/woonstelarea aangesien my seuntjie baie lief is vir pad toe hardloop, maar ek weet ook dis ons verantwoordelikheid om ons kinders veilig te hou. Verder was die muurproppe almal oop so vir 'n nuuskurige peuter was dit vreeslik opwindend, maar senutergend vir ons ouers wat oral moet koes en keer. Ons sal egter beslis in die toekoms weer vir Leegle oorweeg vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Hullo Rocksand
Baie bly julle het dit geniet , hoop ons sien julle weer. Sal aandag skenk aan muur proppe. Dankie

Leegle
Breggie R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Breggie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige verblyf!

Ons is baie vriendelik ontvang en het tuis gevoel. Woonstel bied alles wat nodig is om gerieflik te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

All you need in a great location.

Great hosts, Roseline and Jasper, nice and quiet area just a stroll down the lane next to the house to the beach. The flat is equipped with everything you need . The only niggle was no full length mirror and a lack of plug point near the bedroom mirror for a hair dryer, could be a problem if you are attending a wedding as we were but we made a plan. Not really a problem if you are there for a beach stay. We will be back at Leegle for a bit of fishing soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar, John. Ons is bly om julle te kon akkommodeer en probeer ons bes om almal gelukkig te hou.

Daar is 'n kragprop agter die slaapkamer se deur wat naby die spieël is.

Hoop om julle gou te sien vir 'n visvang uitstappie.

Groete,
Roseline en Jasper

Leegle
Gideon S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Gesin met klein kinders

Rustig, lekker en gawe gasheer en gasvrou.

Alles was perfek, geen tekortkominge. Plek is skoon en netjies en gerieflik. LekkeSlaap en Leeglê se gasheer/vrou het vir ons 'n aangename verblyf gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanno N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker groot woonstel met alles wat jy nodig het naby aan die see.

Die woonstel was regtig lekker groot en goed toegerus. Binne stapafstand vanaf die see waar die mooiste uitsigte gesien kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J
Saam met vriende

Baie lekker rustige naweek.

Wonderlike naweek gehad, klipgooi van die see en veilig om te stap. Woonstel was netjies met al die nodige en 'n heerlike groot stort wat werk. Die Mullers was ongelooflik gasvry en behulpsaam, sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was plesier om julle te kon akkomudeer. Hoop ons sien julle weer.

Jasper/Roseline

Leegle
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda Emarencia D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Emarencia D

Dit was gemaklik en skoon.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Bekostigbaar en gerieflik. Omgewing is ook rustig, vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Hallo Amanda.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Is bly julle verblyf was aangenaam. Probeer maar ons bes om verblyf vir gaste so aangenaam as moontlik te maak. Hoop die troue was voorspoedig.
Jasper/Roselione

Leegle
Marlene B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Gesin met klein kinders

Baie netjies, goed ingerig, maklik toeganklik en vriendelike ontvangs.

Ons het lekker gebly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli V
Saam met vriende

Heerlik ontspannend, netjies en alles wat mens nodig het.

Die verblyf was baie netjies, eienaars baie gasvry en vriendelik. Ons sou egter graag van handdoeke voorsien wou word, aangesien dit ongerieflik is om die pad terug met klam handdoeke aan te pak. Verder kan die akkommodasie aanbeveel word en het ons heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Hanli
Baie dankie vir positiewe reaksie tydens julle verbly. Was plesier om julle hier te kon akkomudeer, ons probeer ons bes om die verblyf so aangenaam moontlik vir gaste te maak. Jammer vir die handoeke maar ons maak verskoning daarvoor aangesien ons in die verlede probleme gehad met handoeke wat die gaste see toe neem en verniel het en ook 'n nota in badkamer geplaas het dat handoeke nie see toe geneem moet word.
Hoop julle het voorspoedige reis gehad huis toe.

Jasper/Roseline

Leegle
Pieter J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net waarna ons gesoek het vir lekker wegbreeknaweek by die see.

Die ontvangs was goed, lekker gebly. Plek was goed versorg en is beslis waarde vir geld. Sommter by die see om 'n lyntjie of selfs jou lyf nat te maak. Sal weer daar gaan bly, verseker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was plesier om julle te kon akkomudeer. Die eenheid was baie netjies agtergelaat. Hoop ons kan in die toekoms weer vir julle verblyf reel. Jasper

Leegle
Talita M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Was wonderlik.

Was lekker plek, baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a nice area.

The accommodation was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leegle se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoering. Is bly julle het dit geniet.
Voorspoedig reis huis toe.
Jasper/Roseline Muller

Leegle
Annette S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Gesin met tieners

Baie vriendelike mense en lekker naby die see.

Ons is baie hartlik verwelkom. Die woonstel is baie netjies skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ouida W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ouida W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut rustig en stresvry, Die Mullers is ongelooflik gasvry en tegemoetkomend.

Die dorpie is baie netjies en ons verblyf was 'n kort stappie van die see af. Visvang of swem - wat ook al jou voorkeur is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam. Genoeg spasie.

Sondagmiddag ingeboek, goeie ontvangs. Een blok van strand. Vat muskietweerder saam. Gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Constance J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Constance J
Gesin met klein kinders

Ek en my familie het 'n fantastiese tyd gehad, en die ontvangs was baie goed.

Leegle is lieflike plekkie, loopaf stand van die see, en baie rustig. Daar is genoeg spasie vir die kinders om te speel, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charne J
Saam met vriende

Lekker gekuier saam vriende en gebraai.

Dit was verskriklik lekker en alles was daar wat ons nodig gehad het en baie gemaklik en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steyn V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V
Saam met vriende

Klipgooi vanaf die see.

Baie lekker gekuier, lekker geslaap, sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky C
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay.

Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise G
Gesin met klein kinders

Ons het 'n fantastiese tyd daar in Franskraal gehad. Die kliëntediens was besonders goed, en die mense daar loop oor van vriendelikheid.

Leegle is 'n rustige, veilige en vriendelike area, ons het n baie lekker rustige naweek gehad. Met aankoms was ek bietjie skepties met die netheid van die plek, maar was die volgende dag baie tevrede na die terugvoering van die eienaars. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstreet 116, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiZjc0ZGI4LWNmMmEtNGZjYi1iYzFkLTYyNmY1MWQ1MDQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 6 mense 54 5 1 5 116 Cilliersstreet Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.60644 19.3986379
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem