Leeudoringstad Guesthouse 1
Opsomming van Resensie
Johan N - Apr 2019
Gemiddeld
Die selfsorghuis is ruim en lekker om in te bly en dis goeie waarde vir geld.
Lees meerLeeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Hi Johan,
Op die navraag wat jy gerig het, het daar gestaan dat die Gastehuis volgeboek is, en dat die self-sorg akkommodasie beskikbaar was. Jy was tevrede daarmee. Ek het met jou per WhatsApp gekommunikeer en die self-catering akkommodasie het jou goedkeuring weggedra.
Die self-catering akkommodasie word apart geadverteer.
Jan B - Jun 2018
Gemiddeld
Baie gasvry. Die aandete was voortreflik, dit was stil en ons het werklik lekker oornag.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Baie dankie Jan, ek waardeer dit!
Anton L - Jun 2018
Gemiddeld
Gasvryheid.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Goeiedag Anton,
Baie dankie. Ek waardeer dit!
Lorinda A - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was heerlik. Lieflike gasvryheid.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Hi, baie dankie.
Jaco G - Mei 2018
Gemiddeld
Rus vir 'n mens se siel.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Goeiedag Jaco,
Baie dankie, dis 'n groot kompliment.
Basil V - Apr 2018
Gemiddeld
Fantastic and incredible friendly service and accommodation.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Thank you very much
Rose K - Mrt 2018
Gemiddeld
Great budget break with lovely garden.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Thank you Rose. I wish you well.
Annatjie B - Nov 2017
Gemiddeld
Skoon, netjiese, beskosbare verblyf met vriendelikheid daarby!
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Baie dankie Annatjie, dis 'n groot kompliment.
Sune C - Nov 2017
Gemiddeld
Mooi tuin met mooi uitleg.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Hi, Dankie vir die kompliment. Ek waardeer dit.
Xtream Safety J - Sep 2017
Gemiddeld
Asemrowend.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Dankie!
Amalia D - Jul 2017
Gemiddeld
Nie vir baie jonk of bejaardes nie.
Lees meerLeeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Hi Amalia,
Ons dorp het net omtrent 5 strate, so alles is relatief naby aan mekaar. Ek verwys wel na my vorige verwysings wat alles positief was.
Hanrika P - Mei 2017
Gemiddeld
Ek was baie beïndruk.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Beste Hanrika,
Baie dankie vir die kompliment! Ek is bly julle kon bietjie afskakel en ontspan. Kom gerus weer.
Marius C - Mei 2017
Gemiddeld
Ons kon slaap en bad.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Hi Marius,
Jy is deeglik laat weet dat daar net een kamer beskikbaar was met 2 beddens. Jy het my nog gevra om 'n matras in te dra vir 'n derde persoon. Ek het sovêr gegaan en vir jou 'n extra bed in te dra. So jammer, jou aantuiging is ongegrond. Maar voortaan onthou om jou besprekings nie te bêre tot op nommer 99 nie. Groete Corné
Basil V - Feb 2017
Gemiddeld
Warmly welcomed and found everything to our satisfaction.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Baie dankie!
Nico D - Jan 2017
Gemiddeld
Was baie aangenaam verras.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Baie dankie!
Hester J - Des 2016
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Groete
Corné
Elecia D - Sep 2016
Gemiddeld
Netjies en aangename verblyf.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Baie dankie, dis 'n groot kompliment!
Kom gerus weer.
Groete
Corné
Schalk V - Mrt 2016
Gemiddeld
Gelukkig het ek werk gehad om te doen.
Leeudoringstad Guesthouse 1's terugvoer
Hi,
Volgende keer kan mens kuier. ?
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Schoch-straat 92, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom