Leeudoringstad Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leeudoringstad Self-catering Accommodation is in die klein plaasdorpie, Leeudoringstad, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n grasdakhuis.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die huis het ’n sit- en eetarea, en ’n kombuis wat toegerus is met ’n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Leeudoringstad is ’n klein, rustige dorpie, 30 km van Wolmaransstad af, 70 km vanaf Klerksdorp en 50 vanaf Bothaville, die tuiste van die jaarlikse Nampo Landbouskou.

Slaapplek

'n Bespreking by Leeudoringstad Self-catering Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leeudoringstad Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 600 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za