Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koedoes Rus

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Larraine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande op LekkeSlaap 5

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Koedoes Rus
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Amelda E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Amelda E
Saam met vriende

Ek hoop my terugvoer help iemand om nie daar te bespreek nie!

Met aankoms was ons nie seker oor watter deur om oop te sluit nie. ⁠Met toegang was ons baie geskok toe ons agterkom een van die kamers (wat ek glo veronderstel is om die hoofslaapkamer te wees) het nie eers enige privaatheid nie. Geen deure nie, en lendelam skerms. ⁠Al drie kamers was geadverteer met koninggroote-beddens wat nie die geval was nie. ⁠Die derde slaapkamer wat geadverteer was as ‘n kamer met twee koninggroote-beddens was vuil en die dubbelbed wat wel daar was, was gebreek. ⁠Daar was nie eers badkamermatjies in die badkamers nie. ⁠Die krag het midde ons verblyf uitgehardloop. ⁠Die plek was ongelooflik vuil en ek moes mense kry om te kom skoonmaak. ⁠Die as by beide vuurmaakplekke was glad nie skoongemaak nie. ⁠Buite was ook vuil, maar Floris het wel bietjie kom skoonmaak. ⁠Die swembad was grasgroen en kon nie gebruik word nie. ⁠Die toilet in die onderste slaapkamer is heeltemal los en ons moes maar ons sit ken om nie saam met die toilet vorentoe te val nie. ⁠Daar was ook geen warm water vir die hele duur van ons verblyf nie. ⁠Ek is nie gewoonlik iemand wat kla nie, maar ek glo die kritiek wat ek gee kan julle in die vervolg help.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K
Saam met vriende

Genotvol.

Ons verblyf was fantasties. Plekkie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeukruin 8, Leeupoort, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac9917f53faff4b0642b90f604160533ed81342cb62aa517b459bad16d8e44788ffba98fc6748ea1282b802229f42a76d5cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 Leeukruin 8, Leeupoort Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.9203758 27.6405507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem