+21

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Minyon J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Beautiful views, right in nature. Perfect bush experience. Berghuis was beautifully designed inside and out, with a gorgeous outdoor braai and swimming area, and a great view of the mountains. It was nice to be right on the edge of the bush, rather than be surrounded by houses (like a lot of other places in Leeupoort). We enjoyed the sounds and smells of the bush, and had many animal visitors (including a genet!). Quality bedding, all the kitchen essentials, and the air cons and fans were a definite bonus. The owners have thought of everything (even little ride-on toys for kids). We can't wait to be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Pragtige gerieflike plek met vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlet W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Was een wat weer sal gebeur, baie lekker. Pragtige uitsig, baie netjies en baie veilig vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome unit well placed. Everything was as it was advertised, awesome place money well spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustig, veilig, gesinsvriendelik, natuurprag, onvergeetlik. Ons verblyf by Leeupoort Berghuis was absoluut fantasties! Die huisie is netjies, gerieflik en perfek ingerig vir gesinne met klein kinders. Ons het elke oomblik geniet — van die rustige omgewing tot die pragtige natuur en wild wat naby verby beweeg. ’n Ware stukkie bosparadys! Ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Net die plek om asem te skep uit die malle gejaag. Wonderlike naweek gehad en die diere en natuur baie geniet. Berghuis is so skoon en netjies. Goed ingerig vir gesinne met klein kinders. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Rustige wegbreek. Die huisie is so mooi en ten volle toegerus met alles wat jy sal nodig hê in die kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Great stay. The stay was very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ontspanne, gerieflik en 'n groot bederf. Heerlike ontspan. Alles wat mens nodig het, is altyd daar. Voel soos 'n naweek op 'n moderne plaas. Orals waar jy kyk, is klein stukkies van oud wat soveel karakter skep. Bly al vir jare in een van die huisies. Was al in 3 van die huisies en elkeen is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantastiese naweek in die bos. Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het en meer. Lieflike ruim kamers met eie badkamers. Die hoogtepunt is natuurlik die interaksie met die diere. Dit was 'n belewenis en ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 256

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Leeukruin ERF 13, Leeupoort Vakansiedorp, Brits, 0250, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66cbb4dba87b199ca49bb65abd662982d022437eb57462efaffef49abfa96eb382333eff9e25a8d8233d7dd7cbfebc6527bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Leeukruin ERF 13 Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.921853427926 27.650888072442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang